Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 36725 resensies.
Alda V. - 2nd November 2020
staying in Botrivier, Wes-Kaap
Stil en vriendelike dorpie.
Annelize G. - 2nd November 2020
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Ons het sommer 'n visstok in die water gegooi op pad huis toe - net onder die brug waar mens inry - son vang jou bietjie, maar lekker rustig.
Roxzanne O. - 2nd November 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Ons is van Pretoria af, het gedink alles is hier duur, maar Mosselbaai wen ons by ver.
Francois V. - 2nd November 2020
staying in Boland, Wes-Kaap
Enjoyed our visit to Mountain Ridge Winery at Romans Rivier. A must with absolute excellent wines. Visits to Ceres, Wolseley and Tulbagh was beautiful. Kole en Deeg in Tulbagh is a must when you visit the town.
Elzabe B. - 2nd November 2020
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Kuier ten minste 'n week.
Peter L. - 2nd November 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
The Best!
Adri D. - 2nd November 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Mosselbaai is die beste plek in Suid-Afrika. Skoon, netjies, alles werk, vriendelike mense oral - in die winkels en strate en langs die pad. Mooiste uitsigte, soveel om te doen. Ek is mal oor die plek!
Johan O. - 2nd November 2020
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Nie te klein en nie te groot dorp. Het alles wat jy nodig het.
Ena V. - 2nd November 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Ons het Mosselbaai geniet, maar Hartenbos het ons harte gesteel! Pragtige skoon dorp met alles naby!
Louise K. - 2nd November 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
I love Mossel Bay and it is such a clean town with very friendly people.
Aliyah C. - 2nd November 2020
staying in Napier, Wes-Kaap
Not much to do or see in the little town but people super friendly.
Leanda S. - 2nd November 2020
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Pragtige dorp.
Jaco S. - 2nd November 2020
staying in Montagu, Wes-Kaap
Such a great town. My lifelong dream to stay there and even retire there.
Anton E. - 2nd November 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Great place, seems so much safer than anywhere else in South-Africa. So clean, one can even use public toilets at the beach.
Rita V. - 2nd November 2020
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Stellenbosch is amazing! Very central place to live in, where everything is close to each other and lots of things to do.
Charmaine B. - 2nd November 2020
staying in Suurbraak, Wes-Kaap
Pragtige natuurskoon. Stuifmeel vrystelling van fynbos kan sekere tye van die jaar problematies wees vir mense met allergieë.
Yolandi J. - 2nd November 2020
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Lekker ontbyt by Die Lapa.
Jocelene J. - 1st November 2020
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Wonderful, beautiful place to visit. The people of Clanwilliam are very friendly.
Harry V. - 1st November 2020
staying in Darling, Wes-Kaap
Jammer Evita tree nie meer op nie. Maar daar is heelwat ander interressante plekke in en om die dorpie.
Fanie E. - 1st November 2020
staying in George, Wes-Kaap
Baie besienswaardighede in die omgewing.
Chris-marie V. - 1st November 2020
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Baie stil buite seisoen, maar ongelooflike lekker eetplekke orals en die strande is almal troeteldiervriendelik.
George B. - 1st November 2020
staying in Montagu, Wes-Kaap
Highly recommend 22 On Church restaurant. We ate there 4 nights out of the 5 that we stayed in Montagu!
Elsabé V. - 1st November 2020
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Lieflike historiese dorpie.
Ms P. - 1st November 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Beautiful!
Scarlet S. - 1st November 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Prag van 'n plek.
Marelaine T. - 1st November 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Sal dit vir enige persoon aanbeveel!
Tom M. - 1st November 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Hartenbos en Mosselbaai bekend vir baie besienswaardighede en eetplekke.
Louise F. - 1st November 2020
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Weinig aktiwiteite vir pensionarisse. Bestaande aktiwiteite onbekostigbaar.
Dewald V. - 1st November 2020
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Dit is 'n oornag dorp op pad na jou primêre bestemming.
Christo S. - 1st November 2020
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Rustig en mooi. Ek sal weer daarheen. Sedgefield Saterdag Mark is 'n moet.
Tersia V. - 1st November 2020
staying in Boland, Wes-Kaap
Daar is so baie om te sien en doen in die omgewing. Pragtige deel van ons land - gawe mense!
Adél V. - 1st November 2020
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
St. Helena het ons absoluut oorrompel - so ‘n pragtige plek met lieflike mense!
Johan K. - 1st November 2020
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Netjies en stil area.
Adél V. - 1st November 2020
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
So pragtig!
Johan K. - 1st November 2020
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Regte Karoo-dorp, met baie ou gebou.
Joanie S. - 1st November 2020
staying in Gouritz, Wes-Kaap
Dis veilig. Lekker wandelpaadjies na die riviermond. Kos by koffiewinkels en eetplekke is fantasties. Gouritz het die vriendelikste mense.
Lm S. - 1st November 2020
staying in De Rust, Wes-Kaap
De Rust is 'n moet-stop dorp. Met sulke ongelooflike mense kan jy gerus maar oorslaap en langer kuier. So jammer dat Covid 19 soveel klein winkeltjies laat sluit het.
Lm S. - 1st November 2020
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Mal oor Prins Albert. Kan oor en oor weer teruggaan. Een dag is te min, volgende keer bly ons langer.
Nick H. - 1st November 2020
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Swellendammers is uiters gaaf en vriendelik.
Johann J. - 1st November 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Kaapstad is 'n baie mooi stad. Die weer was koelerig en reënerig en ook winderig. Kaap was nog nooit anders nie. Covid-19 het tog invloed gehad op my beweging.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za