Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Mosselbaai, Wes-Kaap

Point Road 20

"Ligging en omgewing mooi skoon."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Heaven's Door

"Pragtige kusdorpie met asemrowende see- en berguitsigte."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Ocean View

"Als was net ongelooflik lekker en strande ongelooflik."

Caledon, Wes-Kaap

Athenian Villa

"Dis 'n goeie platform van waar jy die Overberg kan verken, veral die Hemel-en-Aarde vallei."

Witsand, Wes-Kaap

Ittledoo

"Ons 4de besoek. Klein, min mense, veilig, met eetplekke en basiese kruidenierswinkels, en brandstof. Goeie groter dorp (Heidelberg) naby. Verskeie swemopsies; strandmeer, swemstrand, getypoele. Lieflike stapopsies en natuurskoon."

Gansbaai, Wes-Kaap

Kormorant Apartment

"Plakkerskamp (laekoste behuising?) in wording by uitgang van Gansbaai op pad na Franskraal is baie kommerwekkend en onooglik. Wou so graag in Franskraal gaan aftree, maar dis nou 'n risiko met die behuising in wording daar, want huispryse gaan definitief daal."

Kaapstad, Wes-Kaap

Nia On 131

"Ek ken dit goed, en dis altyd 'n topbestemming."

George, Wes-Kaap

Oupa se Pitte Top Unit

"Fantastiese skoon, netjiese dorp waar mense nog die reëls volg."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Hartsplek

"Love the views and the friendliness of the community. So peaceful in St Helena Bay."

Gansbaai, Wes-Kaap

After8 Bed and Breakfast

"Ek dink ek wil daar gaan bly!"

Kaapstad, Wes-Kaap

The Green Gecko

"Te veel on te doen en sien vir slegs een besoek."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Dolfyn 302

"Beste bestemming vir seevakanie saam met kinders."

Gansbaai, Wes-Kaap

Oom Piet Accommodation

"Sal graag weer in Gansbaai oorbly en meer verken."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Pikant

"Wow, 'n fantastiese bestemming. Die veiligheid en rustigheid is uiters belangrik en ons geniet dit verskriklik. Ek sal beslis vroegtydig bespreek vir langer verblyf. Ek beveel dit aan vir enige vakansie. Dis pragtig, skoon, natuurskoon. Kombineer die oseaan met die plante en diereryk, is Yzerfontein beslis 'n wenner. 100% vir Yzerfontein. Dit was fantasties!"

Prins Albert, Wes-Kaap

Wolvekraal Guest Farm

"Skoon, netjiese dorpie."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Breaker View

"Baie potensiaal, maar sommige toeriste-areas is swak versorg en selfs grillerig. Ander is wel aangenaam om te gebruik. Lekker naby ander stranddoorpe en winkelsenteums."

Mosselbaai, Wes-Kaap

The Point Hotel

"Will definitely visit Mossel Bay again."

Kaapstad, Wes-Kaap

Belle Maroc Boutique Hotel

"Cape Town is a beautiful country, would visit again."

George, Wes-Kaap

42 On Adderley

"Ons wil graag George toe trek eendag. Wonderlike plek."

Knysna, Wes-Kaap

Knysna Quays Accommodation

"Pragtig, skoon, netjies, puik restaurante en vriendelike mense."

Kaapstad, Wes-Kaap

Villa de Vie Self Catering

"Cape Town is my favorite place, been there on holiday 4 times, absolutely breathtaking, also very clean."

Elim, Wes-Kaap

Sielsalig Selfsorg

"Elim en Napier is naby genoeg vir kuier of restaurante. Mooi omgewing."

Wellington, Wes-Kaap

Hanna

"1 week is te kort om al die mooi in die omgewing te verken. Mooiste natuur tussen die berge."

Kaapstad, Wes-Kaap

300 Pip's

"Dis my hometown. Ek woon nou al 16 jaar in Limpopo, maar die Kaap sal altyd na aan my hart wees. Beste en mooiste plek ooit."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Sea Cottage 48

"Baie lekker en skoon, baie om te doen."

Kaapstad, Wes-Kaap

504 Witsand

"Die Moederstad bly maar mooi. Soveel dinge om te doen!"

Blad
Blad 137 - Wys 4081 tot 4110
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang