Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Yzerfontein, Wes-Kaap

64 Atlantic Drive

"Very nice, relaxing and quiet place with beautiful scenery."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

On Par Selfsorg

"Love die dorp en die mense. Vissersdorpie met soms 'n visreuk maar die ligging en die mense maak op vir die res. Strande en dorp is altyd skoon."

Kaapstad, Wes-Kaap

Central 4U

"Would recommend to anyone around the world. Magic."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Little Lamb

"Ek het nog familie in Beaufort-Wes, maar die plek het baie verander, die geboue word baie nalatig behandel. Beaufort-Wes was 'n baie mooi dorp, dit kan weer wees as mense saamwerk."

De Rust, Wes-Kaap

KoekoesRust

"Baie lekker vir oorslaap."

Kaapstad, Wes-Kaap

Radium Hall

"Temperamental weather but always a great holiday destination."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Quaggasfontein Gastehuis

"Die pad is wel deels grondpad, maar was in 'n goeie toestand. Geen probleem vir ons SUV nie."

Kaapstad, Wes-Kaap

Admiralty B&B

"Beautiful destination, always a pleasure visiting."

George, Wes-Kaap

Lorita's

"Berge ongelooflik"

Hermanus, Wes-Kaap

Perla

"It's a beautiful town that's very relaxing!"

Robertson, Wes-Kaap

50 White

"Not too much to do if you don't love wine. Luckily we do and stopped over to do the park run. There are lovely coffee shops and eateries, also an art gallery."

Mosselbaai, Wes-Kaap

De Branders Woonstel No 58

"Ons jaarlikse vakansiebestemming, dit voel soos ons tweede huis. Love die plek!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

Santos 7

"Ons het bietie reën gehad, maar wie kan die weer beheer."

George, Wes-Kaap

Georgian Blue

"Opvallend skoon en netjies. Baie vriendelike, hulpvaardige personeel waar jy ook al gaan."

Kaapstad, Wes-Kaap

Sonskyn

"Asemrowend mooi."

Knysna, Wes-Kaap

Kanonkop Private Estate Lagoon and Garden Apartment

"Wonderlike bestemming met goeie eetplekke. Net jammer daar is nie 'n swemstrand nader aan Knysna self nie, maar het besoek aan Brenton-on-Sea en Buffelsbaai baie geniet."

Velddrif, Wes-Kaap

Riviera Hotel & Chalets

"Baie te sien en doen op Velddrif: Bokkom Laan, Port Owen, Laaiplek, Dwarskersbos naby. Weskus op sy beste. Eet vis en skyfies en ontspan."

Kaapstad, Wes-Kaap

Olive Tree House Apartments

"So 'n mooi stad en word na omgesien. Welgedaan!"

Yzerfontein, Wes-Kaap

Dolfin House

"Beautiful, chilled, quiet town, very nice to relax in."

Agulhas, Wes-Kaap

Marine 115

"Beautiful place to travel with warm beaches and beautiful night skies."

Agulhas, Wes-Kaap

Miss Lucy - 23 The Tides

"Fantastiese plek en baie rustig."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Fijnbosch Self-Catering Units

"Hidden gem. Well worth the visit."

Victoriabaai, Wes-Kaap

Pier Plesier

"Mooiste en veiligste strand in Suid-Afrika."

Kaapstad, Wes-Kaap

Big Skies Guesthouse

"Kaapstad is die plek om te wees in Suid-Afrika."

Blad
Blad 135 - Wys 4021 tot 4050
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang