Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 33322 resensies.
Percy D. - 27th December 2019
staying in Strand, Wes-Kaap
Die Strand gaan ons nog baie sien.
Darron F. - 27th December 2019
staying in Greyton, Wes-Kaap
Oulike dorpie, 'n plekkie wat almal moet besoek.
Derek H. - 27th December 2019
staying in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap
Easy distance from beaches, Kirstenbosch and Constantia's wine estates. Close to all motorways to town, airport, Hout Bay etc.
Emily S. - 27th December 2019
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Lieflike vakansieplek.
Natasha B. - 27th December 2019
staying in Thesen Islands, Wes-Kaap
Love love love!!
Hannes D. - 27th December 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzerfontein is eg Weskus, pragtige skoon dorpie en sentraal om die Weskus te toer.
Sheila H. - 27th December 2019
staying in Fisherhaven, Wes-Kaap
The poor network coverage in the area was unexpected, but it allowed for exploring the location with little distraction and especially well deserved relaxation.
Hugo L. - 26th December 2019
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Melkbosstrand is 'n pragtige, klein weskus-dorpie wat baie veilig is. Die strande is lank en heerlik om op te stap of draf maar ten tye van ons besoek redelik besoedel met see-bamboes en heelwat plastiek-items wat uitgespoel het. Lieflike plekkie.
Hugo L. - 26th December 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Pragtige Karoo-dorpie met baie geskiedenis as mens bietjie tyd wil spandeer om bv. meer van Dr. Christiaan Barnard te leer. Naby die nasionale park en vele meer.
Johan V. - 26th December 2019
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Baie mooi weskus-dorpie, beslis die moeite werd!
Elize M. - 26th December 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Net baie besig en die paaie is onvoldoende vir hierdie tyd van die jaar. Andersins: amazing!
Gary C. - 26th December 2019
staying in Grabouw, Wes-Kaap
The town doesn't offer much, but if you scratch around you will find gems close by.
Koos B. - 26th December 2019
staying in Greyton, Wes-Kaap
Pragtige dorpie. Troeteldiervriendelik. Die dorp is regtig goed versorg. Die restaurante in die dorp is baie goed.
Manda M. - 26th December 2019
staying in Strand, Wes-Kaap
Well done.
Danielle S. - 26th December 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Wine hoppers is 'n amazing ervaring.
Audrey H. - 26th December 2019
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Tulbagh is pragtig en daar is soveel om te sien. Die natuurskoon is werklik besonder, heerlike bergstappies soos na die Watervalle. Ons het die wynplase en etes geniet. 'n Hoogtepunt was ons ete by Duikersdrift waar Shane en Shayne 'n heerlike kaas- en kouevleis-bord bedien. Ons enigste aanbeveling sal wees, dat meer plase en winkels hul deure oor naweke en vakansie dae oophou.
Ilze T. - 26th December 2019
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Dis ‘n geskiedkundige ryk dorp met baie om te doen en leer, vriendelike gemeenskap en ongelooflike mooi natuurskoon. Dis ‘n juweel wat besoek moet word!
Craig R. - 26th December 2019
staying in Breederiviervallei, Wes-Kaap
Amazing part of the Western Cape peninsula. Absolutely beautiful.
Lorraine N. - 26th December 2019
staying in Knysna, Wes-Kaap
Hele Tuinroete is pragtig.
Annie V. - 26th December 2019
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Beautiful West Coast dorpie. Locals are friendly, it is clean, and the ocean views are spectacular.
Jd G. - 26th December 2019
staying in Suurbraak, Wes-Kaap
Lekker staproetes. Mooi dorpie. Brandgevaar moet verminder word deur uitdunning van uitheemse indringers.
Tumi S. - 26th December 2019
staying in McGregor, Wes-Kaap
Quiet town, worth visiting.
Eldred F. - 26th December 2019
staying in Knysna, Wes-Kaap
Awesome plekkie.
Andre L. - 26th December 2019
staying in Laingsburg, Wes-Kaap
Ons geniet Laingsburg.
Karina H. - 26th December 2019
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Besoek die Map of Africa.
Jeanette V. - 26th December 2019
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Mooi ou dorpie, rustig.
Susan M. - 26th December 2019
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Wildernis is beeldskoon en bied baie buitelug-aktiwiteite. Roei op die Kaaimans- en Touwsrivier is ‘n moet!
Reino G. - 25th December 2019
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
My eerste besoek aan Stilbaai, wat 'n pragtige plek.
Gert B. - 25th December 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Halfway to Cape Town. The Spur is not a place I will recommend.
Gert B. - 25th December 2019
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Naby Hermanus en ander hawedorpies.
Marietjie V. - 25th December 2019
staying in Wilderness Heights, Wes-Kaap
Pragtige eetplekkies, naby die see en 'n Kwik Spar vir die nodige kruideniers. Baie mooi.
Colleen F. - 25th December 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Such an interesting destination, the whole family’s interests is catered for.
Gideon N. - 25th December 2019
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
So mooi!
Bertrum E. - 25th December 2019
staying in Robertson, Wes-Kaap
Die plek van goeie wyn.
Jeanne S. - 25th December 2019
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Oulike geskenkwinkels en museums om in rond te loop met lekker koffiewinkels. Verder is Aghulas, Struisbaai en De Hoop net 'n klipgooi weg, en net so lekker vir dag-uitstappies.
Elizabeth J. - 25th December 2019
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Lekker vakansie-oord en ons sal weer teruggaan.
Amy W. - 25th December 2019
staying in Suid-Kaap, Wes-Kaap
Laat 'n mens rus.
Christiaan Diederick C. - 25th December 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Pragtige skoon dorpie.
Quinten B. - 25th December 2019
staying in Ceres, Wes-Kaap
Vriendelike dorpie.
Gerda M. - 25th December 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Baie vriendelike omgewing en mense.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za