Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 18527 resensies.
Mandlonke V. - 30th September 2018
staying in Knysna SSB, Wes-Kaap
Must visit venue definitely, cannot be compared to any local venue in the country.
Deirdre P. - 29th September 2018
staying in Die Boord, Wes-Kaap
Rustig en stil omgewing, maar gemaklik om res van Stellenbosch en wynroete te kan besoek.
Francois M. - 29th September 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan bied 'n verskeidenheid van buitelug aktiwiteite. Vir die wat lief is vir watersport is daar die meer waarop waterski, seil, kanovaart en kajak roei 'n gunsteling is. Vir die wat wil ontvlug en herstel, is daar strand en boot hengel. Die reservaat bied geleentheid vir veilige stap, fietsry en blomme, wild- en voëlkyk. Vir die wat meer op vermaak en sosiale aktiwiteite ingestel is, is daar luukse dorpsverblyf, oordverblyf en restaurante.
Collin B. - 29th September 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Mooi, stil en rustige, eg plattelandse Karoo-dorpie.
Pr L. - 28th September 2018
staying in Parklands, Wes-Kaap
Pragtige area.
Rene W. - 28th September 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
'n Gerieflike stop op pad Kaap toe as jy van ver af kom met keurige gastehuise!
Jo-anne M. - 28th September 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Awesome plek,
Willie P. - 28th September 2018
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Skitterend!
Felicity S. - 28th September 2018
staying in Constantia, Wes-Kaap
A beautiful, peaceful part of the world.
Peggy W. - 28th September 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
'n Pragtige dorpie wat netjies in stand gehou word.
Graham J. - 27th September 2018
staying in Napier, Wes-Kaap
Oulike plekkie met 'n paar interessante winkels.
Flora C. - 27th September 2018
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Fantastiese vakansiedorp, netjies en heerlike kuierplekke en Fat man Restaurant, wow, puik kelners. De Akker-hulle se platter enige tyd. Een woord: amazing.
Arnau V. - 27th September 2018
staying in Constantia, Wes-Kaap
Kirstenbosch is altyd die moeite werd!
Elaine E. - 27th September 2018
staying in Paarl, Wes-Kaap
Pragtig! Wonderlik om soveel van ons Afrikaanse kultuur in die omgewing te ervaar.
Beverley V. - 27th September 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Lots of history to learn if you have the time to wander around.
Beverley V. - 27th September 2018
staying in Darling, Wes-Kaap
Definitely worth the visit. The town is quaint. The wild flowers are spectacular. Photo's do not capture the reality. You have to see them with your own eyes. Would visit every year if I could. Tannie Evita you are still a wonderful ambassador to comedy.
Taryn S. - 27th September 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Lekker stil en rustig. Perfek vir 'n wegbreek en om lekker te ontspan. Restaurante is billik en 'n inkopiewinkel net 'n paar minute weg.
Susan E. - 27th September 2018
staying in Paarl, Wes-Kaap
Was vir mediese redes daar, maar dis 'n rustige dorp met baie besienswaardighede. En natuurlik naby alles.
Johan G. - 27th September 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Pragtige dorpie met wonderlike ligging!
Jennifer K. - 27th September 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Bloubergstrand offers a beautiful stretch of beach with walking paths that run along the seafront. There is a variety of popular as well as homely eateries. It has easy access to Cape Town as well as to the West Coast.
Vivian A. - 27th September 2018
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Pragtig en rustig.
Nicky C. - 27th September 2018
staying in Franskraal, Wes-Kaap
Franskraal het net 'n vakansie-atmosfeer en is een van die heerlikste plekke om te gaan bly.
Elmarie T. - 27th September 2018
staying in George, Wes-Kaap
Die heel beste gholfbane almal naby mekaar!
Heléne B. - 27th September 2018
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Clanwilliam is 'n pragtige plattelandse dorp en baie sentraal geleë. 'n Mens kan dus maklik daarvandaar plekke in die omgewing besoek.
Coenraad / Elna V. - 26th September 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Die dorp of stad is skoon gewees toe ons daardeur is.
Elaine S. - 26th September 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Rustige plekkie, vriendelike assistente in die winkels wat maklik met jou gesels en hulpvaardig is.
Jo P. - 26th September 2018
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Ons het Calitzdorp toe gegaan, vir die Vetplantfees. Goed georganiseerd: baie stalletjies met vetplante, 'n uitstappoie met 'n gids op 'n koppie naby die dorp, 'n praatjie deur Ernst van Jaarsveld. Ons het soeveel geleer an gesien. Almal het ons verwelkom en was baie vriendelik. As iemand Calitzdorp toe ry, moet jy alles saamvat. Geen winkels oop op laat Saterdag of Sondag.
Magda F. - 26th September 2018
staying in Kenilworth, Wes-Kaap
Definitely. Central, close to Muizenberg, Kalk Bay and Kirstenbosch. Very easy to get to and from the airport and a quiet neighbourhood.
Chris S. - 26th September 2018
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Ideaal vir mense wat rustigheid soek.
Wessel D. - 26th September 2018
staying in Breederiviervallei, Wes-Kaap
Daar is 'n groot verskeidenheid vermaak vir elke smaak en behoefte!
Dina C. - 26th September 2018
staying in Plattekloof, Wes-Kaap
Such a convenient location. Close to hospitals, restaurants, and shops.
Alma C. - 26th September 2018
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Lieflike vakansiebestemming.
Cindy-kay V. - 26th September 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Dit het 'n mooi uitsig oor die see en die winkel is stapafstand.
Hanlie E. - 26th September 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Pragtige dorpie.
Pauline D. - 26th September 2018
staying in Franskraal, Wes-Kaap
Ongelooflik.
Maria Vittoria H. - 26th September 2018
staying in Rondebosch, Wes-Kaap
Beautiful area close to everything that one requires and one feels safe. Rondebosch people are helpful and friendly.
Hashiem L. - 26th September 2018
staying in Breederiviervallei, Wes-Kaap
If you love the outdoors, then this is the place to go to.
Charmaine S. - 25th September 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Oudtshoorn is 'n netjiese en skoon dorp. Daar is baie om te sien en te doen. Hoogs aanbeveel!
Carolyn H. - 25th September 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
We loved the area, no noise pollution. Nice quiet neighbourhood. Good place to retire.
Pieter J. - 25th September 2018
staying in Vleesbaai, Wes-Kaap
Veilig en baie rustig.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za