Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Knysna, Wes-Kaap

TwoAngels

"Knysna is the best holiday destination."

Riviersonderend, Wes-Kaap

Die Ponthuis

"Pragtige dorp, maar ons het met die grondpad omgery na Greyton."

Kaapstad, Wes-Kaap

Helderberg Rusplekkie

"Paaie is net baie besig."

Knysna, Wes-Kaap

65 Brenton Park

"A few meals at 34 degrees South is a must!"

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Tumble-in

"Lekker plek om te ontspan na 'n besige werksweek."

Kaapstad, Wes-Kaap

Welgemoed Villa

"Excellent for travellers."

Agulhas, Wes-Kaap

Nirvana

"Natuurskoon."

George, Wes-Kaap

Arbeidsgenot 3

"Baie om te sien in die omgewing."

Wellington, Wes-Kaap

Merlot171 B&B

"Middedorp kort 'n skoonmaak en opgradering van geboue."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Branders Accommodation

"We wanted to visit Bird Island but it is still closed. People of Lamberts Bay are also getting fed-up about the closure."

Witsand, Wes-Kaap

Kite View 1

"Lieflike plek en sal dit vir enige iemand aanbeveel."

Kaapstad, Wes-Kaap

Barlinka Lane Self-catering Flatlet

"Het vir baie jare hier gebly maar mens kan die effek van die Corona sien met die armoede in die buitestede."

Kaapstad, Wes-Kaap

Die Kothuis

"Altyd fantastiese behandeling en vriendelike mense."

Kaapstad, Wes-Kaap

Gordon’s Shore Luxury Apartments

"The only place to go on holiday! You will not want to go back home."

Velddrif, Wes-Kaap

41 Port Owen

"Nice and beautiful place to visit."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Ons Huisie

"Oornagplek. Klein dorpie. Beperkte keuse vir restaurante."

Greyton, Wes-Kaap

Mount Grace Country House

"As jy dit nog nie besoek het nie, mis jy vir seker uit om te lewe."

George, Wes-Kaap

House Next Door

"Like every town you stay in if you play a sport and need accommodation - it has a place that will suit everyone."

Paternoster, Wes-Kaap

Aloha 2

"Dalk meer winkels."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Grace's Place

"4 Sheep Restuarant & Deli is 'n moet as jy Beaufort-Wes besoek. Heerlike kos en vriendelike diens."

Montagu, Wes-Kaap

Montagu Springs

"Volgende keer boek ek langer. Dit was te kort."

Langebaan, Wes-Kaap

Long Acres Bahamas Accommodation

"Wind was 'n bietjie van 'n probleem. Anders baie lekker plek om te kuier."

Stilbaai, Wes-Kaap

Strandloper

"Beste vakansiebestemming."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie

"Veel om te doen vir ontspanning, vriendelike inwoners."

George, Wes-Kaap

Apple Cottages

"George is ń mini-Kaapstad. Naby geleë aan strande, golfbane en berge. Pragtige dorp wat vooruitstrewend is."

Blad
Blad 205 - Wys 6121 tot 6150
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang