Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Tipiese plattelandse dorpie. Lekker geëet by die Samoa Hotel se De Kaggel restaurant en Lategan's slaghuis verkoop die lekkerste vleis, biltong en droëwors."
"Mooi omgewing. Net jammer dat daar baie papiere en plastiese sakkies langs die strate lê. Verder is dit 'n lekker plek."
"Ons het nogal die verkeer as stresvol ervaar omdat ons uit 'n rustige Plettenbergbaai-omgewing kom."
"Teleurstellend om plakkerskampe oral op hoofweë te sien. Dis regtig 'n seer oog."
"Ideal for fishing and eating out, beautiful sea views. "
"Kaapstad is ons mooiste en skoonste stad in ons land en die wonderlikste natuurskoon!"
"Absoluut 'n besoek werd. Lieflike omgewing. Besoek gerus O for Olive-olyfplaas en -restaurant."
"Stellenbosch never disappoints! It's beautiful, friendly people and wonderful food with so much to do!"
"Baie veilige, skoon omgewing. Ons het heerlik gestap en die plantegroei en strande geniet."