Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Pringlebaai, Wes-Kaap

The West Wing

"We absolutely loved Pringle Bay and all it has to offer."

Stilbaai, Wes-Kaap

Fransie en Doep se Stoep

"Pragtige, stil en skoon dorp. "

Stellenbosch, Wes-Kaap

Weltevreden Estate

"People very friendly and helpful. Stellenbosch area has lots of different places which can be visited."

Pringlebaai, Wes-Kaap

Captain's Cabin

"Pringlebaai het baie mooi weer met min wind gehad toe ons besoek het. Ons was ook gelukkig om walvisse te sien. Die wind kan erg waai in die somermaande. Daar is mooi staproetes teen die berg as jy nie strand toe wil gaan nie. Die bobbejane kan mens laat skrik, maar hulle wil net jou kos steel. Die plaaslike winkeltjies se pryse is hoog, vat liewers eie ekstra melk of hout saam, en gaan loer net daar in vir 'n koerant."

Worcester, Wes-Kaap

Palm la Vie

"Worcester is 'n mooi dorp, geleë in die Breedevallei, goeie inkopiesentrums en met die Mountain Mill Mall alles in bereik."

Kaapstad, Wes-Kaap

Kleine Venesië

"Beste bestemming vir almal. Genoeg see/strande, genoeg plekke om berge te geniet, genoeg dinge om kids besig te hou, asook meer as genoeg eetplekke en malls. Jou alles-in-1-bestemming."

Kaapstad, Wes-Kaap

Dancer's Cottages

"Depending on the purpose of your visit, you will not be disappointed, besides the great beaches and mountain views, there’s beautiful sunsets, enjoy the night life, excellent restaurants and a variety of bars including jazz bars. Great people who make it all happen! I love the local fish and chips fisheries in Athlone."

Knysna, Wes-Kaap

Elegant Quays Waterfront Apartment

"Dit bly altyd 'n voorreg om hierdie besondere omgewing te besoek."

Swellendam, Wes-Kaap

Wildebraam Berry Estate

"Die Swellendam-mark wat op Saterdae plaasvind was 'n heerlike verrassing."

Merweville, Wes-Kaap

Oasis Cottage

"Up and coming yet still authentic. "

Struisbaai, Wes-Kaap

Rus 'n Bietjie

"Agulhas is baie rustig en daar is baie om te sien in die omgewing."

Mosselbaai, Wes-Kaap

CBS Accommodation

"Mosselbaai is net die pragtigste plek met die mooiste strande en kuierplekkies. Iets vir almal of jy nou wil rustig wees en die natuur geniet of jy kan 'n lekker koue een gaan vat met vriende by die nabygeleë kuierplekke."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Suidersee Block 2

"Uber of Bolt services would definitely be an added benefit to a vacation.Weather work trip or real holiday. Some of us still need above and will appreciate any contact information. Taxi's are too expensive."

Calitzdorp, Wes-Kaap

3 Queen Street

"Calitzdorp is 'n pragtige dorpie met goeie kos, wyn en vriendelike mense. Daar is pragtige gerestoureerde huise en die natuurskoon is pragtig."

Kaapstad, Wes-Kaap

Joy's Place Guesthouse

"Sal die omgewing graag verder wil verken. Tafelberg bly besonders!"

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Steenbokkie Nature Reserve

"Het nie 'n probleem met die plekkie, voel veilig. "

George, Wes-Kaap

Loerie @ Colnera

"Nie mal oor George nie, maar wel die omliggende dele."

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Boplaas Cottages

"Roete 62 is 'n moet op enige reisiger se planne."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Greenhouse Guest House

"A bit too busy for us as we are used to a more sedentary lifestyle. "

Hermanus, Wes-Kaap

Jasmine Cottage

"A great place in winter - quieter but still alive, and really beautiful."

Kaapstad, Wes-Kaap

Stay @ 3 Groenberg

"Kaapstad word nog finansieel goed bestuur en daarom is daar nog vooruitgang wat die ekonomie betref. Kaapstad is die beste, mees ontwikkelende toerisme bestemming tans in die hele Afrika kontinent. "

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Stay @ Gracios

"'n Naweek in Oudtshoorn is te kort!"

Wildernis, Wes-Kaap

At Rest

"We go there often, we love the area."

Witsand, Wes-Kaap

Goedehoop

"Pragtige plekkie met 'n klein gemeenskap, as jy hou van eenvoudigheid, dis Witsand!"

Blad
Blad 328 - Wys 9811 tot 9840
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang