Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Het vir 4 jaar daar gewoon, twee jaar gelede getrek. Vind die dorp nie meer op standard nie. Dink die Covid het 'n groot rol te speel geahd aangesien dit hoofsaaklik 'n vakansiedorp is. Nogsteeds pragtig."
"There is a lot of rubbish lying around. Can one not create an employment opportunity for poor locals to pick up rubbish. I would not hesitate to pay an extra R200 or more to encourage the locals to keep their village clean. It is such a beautiful place."
"Rustige dorpie. Al die nodigste is daar, en lekker eetplekke. 'n Uitstappie na Bird Island is ook iets om te doen."
"Kleinmond is so mooi en daar is so baie om te doen. Geniet die winkels by die hawe, veral Oupa se Boekwinkel. Stap langs die see hawe toe en sit op 'n bankie en geniet die uitsig. Emma's vis en chips is baie lekker!"
"Pragtige dorpie teen die see met wonderlike restaurante. Ons het ons ete in Isabella's baie geniet. Soos in die meeste dorpsareas in Suid-Afrika is veiligheid egter `n probleem en gastehuiseienaars behoort hulle gaste te beskerm deur die nodige alarmstelsels aan te bring."