Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Paternoster, Wes-Kaap

Paternoster's De Oude Muragie

"Baie lekker plekkie, sal oor en oor daar gaan vakansie hou."

Knysna, Wes-Kaap

Protea Guest House

"Jammer, baie oulike winkeltjies het verdwyn."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Sea Breeze 65

"Mal oor Mosselbaai, was voorheen baie in Mosselbaai."

Kaapstad, Wes-Kaap

City Lodge Hotel V&A Waterfront

"Taking in the tourist sites a must. "

Mosselbaai, Wes-Kaap

Withuis

"Mosselbaai, en in besonderse Hartenbos, is 'n top-gehalte, veilige en bekostigbare vakansiebestemming met gematigde weer reg deur die jaar. Al die nodige winkels is beskikbaar en maklik bereikbaar en daar is ook genoegsame vermaak en besienswaardighede vir beide oud en jonk."

Tulbagh, Wes-Kaap

Tulbagh Travellers Lodge

"Was my eerste keer daar en absoluut mal daaroor. So baie om te sien en te doen."

Arniston, Wes-Kaap

Arniston Seaside Cottages

"Ander wêrelds! Ek kom weer."

Mosselbaai, Wes-Kaap

CBS Accommodation

"Een van ons gunsteling-plekke in Suid-Kaap."

Suurbraak, Wes-Kaap

Believers Destiny Getaway

"Like a little world on its own. "

Prins Albert, Wes-Kaap

Yellow House

"Goed versorgde dorp met heerlike vars Karoolug en vriedelikheid."

Swellendam, Wes-Kaap

Aan de Eike Guest House

"Swellendam het regtig 'n paar oulike besienswaardighede. 'n Paar museums en oulike winkels met plaaslike produkte soos heuning, bessies. Jy kan perdry, kajakroei, staproetes met watervalle en diere in die Bontebok Park."

Robertson, Wes-Kaap

Adderley House Guest Accommodation

"Rustige dorp om te ontspan en te geniet."

Kaapstad, Wes-Kaap

Villa Amanzi

"The most beautiful place in the world!"

Paternoster, Wes-Kaap

Ahoy Farmhouse 3

"As jy lief is vir seekos, veral kreef, is dit die plek om te gaan maar dis ook 'n mooi dorp en 'n regte vissersdorp om jou vakansie te spandeer."

Witsand, Wes-Kaap

Kite View 1

"Lekker plek vir visvang."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Zeezicht Apartments

"Baie rustig en stil. Oulike plekkies om te ondersteun."

Velddrif, Wes-Kaap

Kingfisher Heads 17

"Bitter oulike dorpie, die waterfront het baie dinge om te doen. "

Mosselbaai, Wes-Kaap

Aloe @ the Sea

"Mosselbaai en omgewing het 'n baie gematigde klimaat."

Greyton, Wes-Kaap

4 on Regent

"Pragtige, rustige omgewing, met perde wat wei langs die paaie."

Knysna, Wes-Kaap

Knysna Sunrise @ Malachite

"Amazing holiday destination filled with so much to do. Caters for every budget. People don't greet much though."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Klipgooi Woonstel

"Pragtige, skoon dorp en omgewing."

Kaapstad, Wes-Kaap

Ocean Breeze Hotel

"Kaapstad is 'n lieflike toeristebestemming eb daar is werklik baie om te doen en te sien."

Kaapstad, Wes-Kaap

11 Mountain Stream

"Beslis die moeite werd om te besoek."

Elandsbaai, Wes-Kaap

Elandsbay Seaview

"Indien jy is op soek is na stalletjies of baie restaurante of kuierplekke, moet jy kyk na ander bestemmings. Elandsbaai is die plek om te ontspan."

Prince Alfred Hamlet, Wes-Kaap

Rhodene Farm Cottages

"Die dorp is te besig op 'n Saterdagoggend, maar die omgewing van Ceres en Prince Alfred Hamlet bly van die mooiste in die Wes-Kaap."

Kaapstad, Wes-Kaap

Avar Lodge

"Lovely place."

Hermanus, Wes-Kaap

The Koppie - Accommodation

"Epic dorpie. Was daar vir 'n troue en gaan definitief teruggaan vir vakansie."

Struisbaai, Wes-Kaap

12 on Golf

"My retirement home."

Blad
Blad 344 - Wys 10291 tot 10320
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang