Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32136 resensies.
Annelize S. - 22nd August 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Moet by die Swartberg Hotel gaan eet. Uitstekende kos.
Mieke B. - 22nd August 2018
staying in Worcester, Wes-Kaap
Baie dag uitstappies in die area. Oulike eetplekke en natuurlik wynplase.
Barbara V. - 22nd August 2018
staying in Danabaai, Wes-Kaap
Mooi en rustig!
Ilze W. - 22nd August 2018
staying in Elandsbaai, Wes-Kaap
Hulle moet 'n OTM kry, want ons wou geld trek maar kon nie 'n OTM kry nie.
Neville D. - 22nd August 2018
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Pragtige omgewing.
Estelle H. - 22nd August 2018
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Oulike museum!
Chris B. - 22nd August 2018
staying in De Rust, Wes-Kaap
Pragtige omgewing.
Peter H. - 22nd August 2018
staying in De Rust, Wes-Kaap
Rays Coffee Shop best in town.
Doreen A. - 22nd August 2018
staying in Merweville, Wes-Kaap
Merweville is pragtig skoon, werklik 'n Karoo-paradysie. Daar is nou 'n teerpad vanaf die N1 na Merweville, al wys die padkaarte dit nie aan nie. Die pad loop vanaf Prins Albert-weg direk na Merweville. Nie veel om te doen nie, maar net om die Karoo stilte te ervaar is wonderlik. Mens kan lekker ver gaan stap. Baie veilig, en die mense is baie vriendelik. Daar is twee oulike en outydse winkeltjies in die dorp met 'n verbasende verskeidenheid goed om te koop.
Julie R. - 22nd August 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Breakfast at Rosemead Artisan Bakery in Yzerfontein Lifestyle Centre in Park Street was great!
Johanette V. - 22nd August 2018
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Baie mooi so tussen die berge.
Anna-mari S. - 22nd August 2018
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Love, love, love Riebeek-Kasteel!
Anna-mari S. - 22nd August 2018
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Ons droom vakansiebestemming!
Anna-mari S. - 22nd August 2018
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Vrek ver van alles, maar wat 'n pragtige omgewing!
Anna-mari S. - 22nd August 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Net een word: asemrowend!
Riaan D. - 22nd August 2018
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Baie rustige omgewing en mense is vriendelik.
Maggie M. - 22nd August 2018
staying in Onrus, Wes-Kaap
Onrus is dorpie wat jou alle moderne geriewe aanbied, maar met die rustigheid en vriendelikheid van 'n klein dorpie. As jy wil wegbreek van alles en almal is dit die plek on te gaan om van dit te vergeet.
Petro D. - 22nd August 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Pragtig, maar dikwels sterk wind.
Sandeep R. - 22nd August 2018
staying in Thesen Islands, Wes-Kaap
A beautiful and excellent place to stay.
Dora V. - 22nd August 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Baie te doen en te sien. Te min tyd deur gebring daar. Kom definitief weer terug.
Liezel G. - 21st August 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Baie rustige dorpie.
Caylin T. - 21st August 2018
staying in Duynefontein, Wes-Kaap
Beautiful place.
Marna L. - 21st August 2018
staying in Witsand, Wes-Kaap
Witsand is 'n baie duur dorp ek sal aanbeveel dat jy al jou kos en drankies vooraf koop en saamneem.
Dominique L. - 21st August 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Awesome town, will be back soon.
Cobien D. - 21st August 2018
staying in Caledon, Wes-Kaap
'n Lus vir die oog. Ons was in Augustus daar, wat effens koud was, maar is absoluut beloon met ongelooflike natuurskoon. Die kanola is dan in blom en dit is die mooiste gesig! Caledon is 'n juweel van 'n dorp met lekker doendinge, natuurlik ook die heerlike Caledon warmwater bronne, Onthou om swemklere in te pak, Caledon hou nie aan nie.
Debbie K. - 21st August 2018
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Die klein winkeltjie en restaurant is buite seisoen nie baie great nie, maar Stilbaai het alles en meer wat jy nodig het.
Jacques S. - 21st August 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Ongelooflike mooi plek langs die Weskus. Wat nogal opvallend is, is dat daar geweldig baie kinders op straat loop en vir geld vra en ook goed aan jou probeer verkoop.
Moegamat W. - 21st August 2018
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Always a nice place to visit. Beaches and harbour.
Le Rische M. - 21st August 2018
staying in Wildernis, Wes-Kaap
'n Juweel vir ontspanning. Restaurante is tops en almal laat mens baie welkom en spesiaal voel.
Zelda J. - 21st August 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Ons middagete by die restaurant Headlines was heerlik met 1970's se musiek. Die besoek by Highgate voltruisplaas was ook aangenaam.
Erica V. - 21st August 2018
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Goeie diens.
Mientjie S. - 21st August 2018
staying in Tokai, Wes-Kaap
Pragtige omgewing.
Theresa B. - 21st August 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Quaint, well run town. Gaye's dairy was a highlight. Swartberg Pass was amazing.
Heinrich E. - 21st August 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Altyd lekker in Hartenbos.
Engela M. - 21st August 2018
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Verbasend was al die doendinge in Clanwilliam Saterdagmiddag gesluit. Wupertal winkel, Rooibosfabriek, ens. Dis blommekyk tyd, sekerlik is daar baie ander toeriste wat soos ons voel.
Priscilla W. - 21st August 2018
staying in Edgemead, Wes-Kaap
Quaint and quiet. The area would make anyone want to purchase property.
Jana D. - 21st August 2018
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Pragtige stil en veilig vir stap, fietsry, naby Paternoster, Die Palm sentrum en Velddrif wat wonderlike restaurante bied.
Fatimah B. - 21st August 2018
staying in Witsand, Wes-Kaap
Te min eetplekke.
Thilana W. - 21st August 2018
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Dis een van my gunsteling plekke!
Marlien B. - 21st August 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pragtige dorpie, vir seker die moeite werd om te sien!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za