Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.

Jongensfontein, Western Cape

SeeBries

"Enige tyd een van die bestes in die land. Veilig met pragtige staproetes, hengelparadys. Dis die plek vir lekker rus en sommer net lui wees."

Pearly Beach, Western Cape

Dirk Cottage

"Pearly Beach is a great place to relax and enjoy the safety of your surroundings."

Yzerfontein, Western Cape

Log Home

"Lieflike vakansieplek."

Green Point, Western Cape

A Sunflower Stop

"Daar is so baie plekke om te sien en so baie om te doen en Groenpunt is in die middel van dit alles! "

Still Bay West, Western Cape

Wag-'n-Bietjie

"Netjiese, rustige dorp met baie "hidden treasures". Sal beslis weer gaan kuier."

Hersham, Western Cape

A Bit of Home

"Het ongelukkig nie tyd gehad om te eksploreer nie. Dit is 'n sentrale Suid-Kaap bestemming tussen George en Mosselbaai en vanselfsprekend 'n baie mooi omgewing met 'n groot verskeidenheid toeriste-aantreklikhede. "

Citrusdal, Western Cape

Piekenierskloof Mountain Resort - Dream Resorts

"Citrusdal is a very pleasant suburb with the people which is very accommodating."

Beaufort West, Western Cape

Bakgat Blyplek

"Ek dink dis 'n baie mooi dorp met baie om te sien. Die ou geboue wat behoue gebly het. Dr Barnand se geskiedenis was van groot waarde. My tyd was net te min om regtig 'n toer deur te vat."

Prince Albert Road, Western Cape

Wolvekraal Guest Farm

"Dit is 'n netjiese stil pad, maar indien iemand op pad is Paarl toe, moet hulle bewus wees daarvan dat Prince Albert ongeveer 40 km van die hoofroete af is."

Durbanville, Western Cape

The Garden Cottage

"Baie mooi netjies plek met mooi wynplase."

Beaufort West, Western Cape

Wagon Wheel Country Lodge

"By die vulstasie waar 'n mens inkom is die wonderlikste geskenkwinkel en restaurant, For Sheep Karoo. Kos is heerlik en oulike goed te koop. Het spesiaal weer daar gestop en blykbaar gewild by toeriste ook. Baie aan te beveel!"

Great Brak River, Western Cape

Kontrei BB

"Ons ervaring by die Pick en Pay en Dekke was nie aangenaam nie. Ons het maar na die winkel sentrum in Hartenbos toe gery om inkopies te doen. "

Oudtshoorn, Western Cape

Greeff Cottages

"It has beautiful mountain views all around it, the dry Karoo climate is healthy, there are some lovely things to explore from here: De Rust, Meiringspoort and its waterfall, Calitzdorp, Buffelsdrift, Surval - and the KKNK is highly recommended."

Table View, Western Cape

Awali Lodge

"Het pragtige strande binne 'n kort afstand met lekker en veilige aftrekplekke om Tafelberg, die see, en in die verte Robbeneiland te kan besigtig. Baie lekker eetplekke ook wat oor die see uitkyk. "

Tulbagh, Western Cape

Wittedrift Manor House

"Small, but interesting museum on the 1969 earthquake with - in the end - an unexpected positive outcome for the city."

Paternoster, Western Cape

Sea Shack

"Restaurante baie goed, maar duur."

Oudtshoorn, Western Cape

Old Mill Lodge & Restaurant

"Algemene kostes vir uiteet en drinkgoed is baie duur."

Oudtshoorn, Western Cape

Earthbound Guest House

"Het KKNK baie geniet. Skoon dorp en omgewing."

De Rust, Western Cape

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary

"Ons is ongelukkig vroeg uit en laat in. Kon dus nie veel van die dorp geniet of besoek nie."

Hermanus, Western Cape

6 Stemmet Lodge

"Hermanus is 'n pragtige dorp met baie om te sien en te doen. Daar is uitstekende restaurante en wynplase om te besoek. Die asemrowende uitsigte oor die see maak dit regtig die moeite werd om Hermanus te besoek."

Oudtshoorn, Western Cape

21OnKleinKaroo

"Lekker warm plattelandse dorp."

Page
Page 848 - Showing 25411 to 25440
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers