Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7904 resensies.

Parys, Vrystaat

River Rock Lodge

"Interesting main road with all the various tourist attractions."

Clarens, Vrystaat

Bergvliet Cottages Clarens

"Clarens is 'n rustige kunstenaarsdorpie met baie eet- en drinkplekke met die allerpragtige kuns en ander snuisterye om te koop. Die berge na Golden Gate se kant toe is iets om nie te mis nie. Beslis die moeite werd vir 'n rustige wegbreek in die natuur."

Parys, Vrystaat

Mistique Waters

"Heerlike naweek-ontspanning!"

Clarens, Vrystaat

Stonehaven Clarens

"Clarens en die natuurskoon is die tipe plek wat in jou hart nesskop en veroorsaak dat 'n mens onttrekkingsimptome ervaar wanneer jy nie gereeld daar gaan kuier nie. "

Clarens, Vrystaat

Red Mountain House

"Quaint, beautiful little town! Too touristy on weekends though (too full), would love to visit for a more quieter break during the week to see Clarens and its people in their everyday environment."

Ladybrand, Vrystaat

Top House

"Inwoners baie verdraagsaam en vriendelik. Slaggate steurend as hele dorp verken word. Inligting oor geskiedenis, monumente en rotskuns kan dalk ook in verblyfplekke beskikbaar wees. "

Clarens, Vrystaat

Ongeag Self Catering House

"Clarens is 'n lieflike klein dorpie wat groot genoeg is om aan almal se behoeftes te voldoen."

Clarens, Vrystaat

Rooikat Cottage

"Ons gaan gereeld, en geniet die stap roetes en eetplekke."

Clarens, Vrystaat

Lake Clarens Guest House

"Pragtig geleë en heerlike restaurante en winkeleienaars warm en gasvry. "

Parys, Vrystaat

Rose Acres Guest House

"Ons is oral vriendelik gegroet. Die restaurante is van topgehalte. Party winkels se pryse is rêrig baie duur wat mens laat link hulle konsentreer op die oorsese mark. Ons het die heeltyd veilig gevoel."

Trompsburg, Vrystaat

Memory Ranch

"Baie klein, outydse dorpie en baie lekker om deur te ry."

Parys, Vrystaat

Hidden Grace

"Lieflike plek om net te ontspan, rond te loop, te eet en unieke geskenkies te koop!"

Parys, Vrystaat

Klein Parys ( Bree str)

"Baie besig oor 'n naweek."

Universitas, Vrystaat

Tula 159

"Dit is redelik sentraal geleë en kon maklik na ander dele beweeg."

Fouriesburg, Vrystaat

Uithoek Vakansie Oord

"Ons het nie regtig in Fouriesburg rond gekuier en gery nie omdat ons van ver af gekom het. Dus moet ons weer 'n kuier reël om die dorp te gaan verken."

Kroonstad, Vrystaat

Riverstay

"Heerlike wegbreekplek met alles wat jy nodig het."

Clarens, Vrystaat

Knock Out View

"Meer selfvoorsienend te wees. Ek hou van my franchise, Spar, Steers, ens. vir prysbeheer. "

Philippolis, Vrystaat

Anker Guesthouse

"Rustige en stil dorpie met vriendelike mense."

Parys, Vrystaat

Schilbach House

"Parys se dorpspaaie is sleg. Die grondpaaie is nog erger. Moenie te vinnig ry nie en kyk vir die pad."

Parys, Vrystaat

Otters' Haunt

"Jammer dat ekonomie ook veroorsaak het dat baie antieke winkels in hoofstraat deure gesluit het. Mense in dorp baie vriendelik."

Clarens, Vrystaat

Mont Rouge

"A gem in the Free state."

Harrismith, Vrystaat

Ibis Self-Catering Accommodation

"Restaurante ietwat skaars en nie so duidelik aangedui nie."

Langenhovenpark, Vrystaat

Tsessebe Guesthouse

"Dis 'n pragtige bestemming en die winkelsentrum is ook gerieflik naby. "

Zastron, Vrystaat

Mountain View

"Pad na Zastron is in 'n haglike toestand sowel as pad in dorp self. "

Bloemfontein, Vrystaat

Plaas Cottages

"Altyd lieflike Vrystaatse gasvryheid!"

Clarens, Vrystaat

Knock Out View

"Pragtige plekkie!"

Ventersburg, Vrystaat

At Home Guesthouse

"The Parkrun team were friendly. "

Clarens, Vrystaat

De Lusthof Guest Farm

"Lieflike omgewing. Lekker eetplekke en vriendelike mense. Nuwe gunsteling wegbreek bestemming."

Universitas, Vrystaat

EdelRose

"It is so central and close to the varsity."

Blad
Blad 165 - Wys 4921 tot 4950
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang