Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.
"Die weer was nie vir my lekker nie, ek het die warm Boland gemis, maar ek het aangepas. Ek wou graag swem maar dis te koud. George is ’n mooi plek en ek sal weer vakansie daar wil hou, sal net beter beplan wat om te doen."
"Sedgefield is 'n heerlike dorpie met 'n goeie samehorigheidsgevoel en fantastiese weer. Myoli is een van die mooiste strande wat ek nog gesien het. Daar is egter twee dinge wat kommer wek, die een is die toenemende kriminele element en die ander is dat daar tekens is van verval soos byvoorbeeld die strate in die dorp."