Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7916 resensies.

Santoy, Noord-Kaap

Mecca Guest House

"Geen wegneemetewinkels beskikbaar in Santoy."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Verbe Farm - Letjie's House

"Pragtige omgewing en mooi blomme daar gesien. Vriendelike mense."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Peaceful Place

"Supper at the local hotel was excellent."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Vori-Klip Accommodation

"Certainly worth a visit. Very interesting people live in this town, so far from anywhere."

Garies, Noord-Kaap

De Kleine Werf

"Garies is 'n pratige dorpie met die vriendelikste inwoners omring met die mooiste natuurskoon."

Calvinia, Noord-Kaap

Calvinia Guesthouse

"Klein dorpie, maar het alles wat nodig is. Vriendelike omgewing."

Calvinia, Noord-Kaap

Klipwerf Gastehuis

"Calvinia is 'n oulike, plattelandse dorp wat natuurlik dié tyd van die jaar pragtige blomme het."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Moonlight Manor

"Victoria West is a small town with a culture-rich history worth finding out about."

Port Nolloth, Noord-Kaap

SeaSide Self-Catering

"There is very little to see and do in Port Nolloth. It is very remote. There aren't many places to eat. We had dinner at the hotel and the food was average. The flamingo birds were feeding in the shallows of the sea, an amazing sight."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Gousblom Gastehuis

"Kamieskroon is in 'n pragtige omgewing geleë en is die perfekte basis om die Namakwaland-blomme te gaan kyk."

Springbok, Noord-Kaap

Springbok Inn

"Nie baie om te te doen, behalwe blommekyk nie."

Calvinia, Noord-Kaap

Rebunie Self-catering

"Mooi, ou huise en die dorp skep 'n goeie indruk. Blommetyd is die beste tyd om te besoek. Baie mooi omgewing ook."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Linda se Dop

"Diamant in die Karoo. Love dit!"

Williston, Noord-Kaap

Karoo Huis

"It's a small Karoo town and one must love this environment to appreciate it."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Pastorie Gastehuis

"There is not a lot to do if you are wanting a lot of activity, but it's a lovely place to visit and explore."

Colesberg, Noord-Kaap

Horse and Mill Guesthouse

"Gebruik dit net vir 'n "nightstop"."

Kuruman, Noord-Kaap

El Dorado Lodge

"Nie veel om te doen nie, maar lekker vir oorslaap."

Britstown, Noord-Kaap

Transkaroo Country Lodge

"Lekker halfpad gedurende reise van Suid na Noord."

Fraserburg, Noord-Kaap

Karoohuis Guesthouse

"We were visiting for family history research. The museum is a bit neglected, but we enjoyed the dinosaur fossil tour with Marinda. She is very helpful and hospitable. Well worth doing if you find yourself in Fraserburg."

Keimoes, Noord-Kaap

Ikaia River Lodge

"Sal altyd welkom voel daar."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

De Swarte Mossel

"As 'n mens kom om te rus en die see te geniet, dan is dit die regte bestemming."

Keimoes, Noord-Kaap

1150 on Bain

"Pragtige omgewing."

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"'n Groot verrassing, nooit gedink Springbok is só 'n groot dorp met alles wat nodig is, beskikbaar nie."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Gousblom Gastehuis

"Mooiste dorpie in die Noord-Kaap."

Douglas, Noord-Kaap

Villiera Guesthouse

"Jy moet nie verwag dit is 'n besig dorp nie. Klein dorpie."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

De Swarte Mossel

"n Pragtige kusdorpie met vriendelike mense en interessante plekkies om te sien."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Linda se Dop

"Niewoudtville is beslis 'n baie goeie bestemming vir blomme kyk! Die kokerboomwoud was ook 'n belewenis. Ons het ook die gletservloer baie geniet. Die waterval is ook 'n besoek werd. Die mense van Niewoudtville is baie vriendelik."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Cecilia's Cottage

"After not being there for quite a long time it is still the "oulike dorpie" it used to be. Large choice of lodgings and eateries. It is worth staying for more than one night as there are such a lot of reachable destinations from there."

Blad
Blad 49 - Wys 1441 tot 1470
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang