Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Boschhuis Apartments – Stellenbosch

"Parkering bly maar 'n oorkoepelende problem, andersins heerlik om daar rond te stap en die skoonheid te geniet."

Vishoek, Wes-Kaap

Central 4U

"Alles wat ons nodig gehad het vir die verblyf was hier beskikbaar. Heerlike gees tydens die fietsrit."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Altelekker by die See

"Die mense is baie vriendelik. Die plek is uitstekend."

Bovlei, Wes-Kaap

Oude Wellington Estate

"As jy wil wynproe in die area moet jy Val Du Charron gaan besoek vir hulle Pinot Gris 2015. Jy sal nie spyt wees nie! Dit is ook 'n baie mooi wynplaas!"

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Abalone Self-Catering

"Die beste plek op die Weskus! Wie kan stry?"

Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Avenues Guest Lodge

"Die restaurante is verskriklik duur. Dit raak tog bietjie duur, as mens die heeltyd moet uiteet. "

Vishoek, Wes-Kaap

A Tuscan Villa Guest House

"Vishoek is 'n oulike klein dorpie en sentraal geleë tussen die ander kusdorpe met al die toeriste-aantreklikhede. Ons geniet dit om in Vishoek tuis te gaan."

George, Wes-Kaap

The Farmhouse

"Wonderlike plek, voel so na aan die natuur hier."

Montagu, Wes-Kaap

Montague 4 Seasons

"Pragtige, skoon en netjiese dorp."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Abalone Guest House

"Sentraal geleë vir dagbesoeke na omliggende dorpe."

Heidelberg, Wes-Kaap

Siblings Guesthouse

"Sal graag die omgewing beter wil leer ken."

Seaforth, Wes-Kaap

Central Hotel Guest House

"Love it, I can highly recommend it."

Stilbaai, Wes-Kaap

See-Struis

"Wonderlike bestemmimg met mooiste natuurskoom, goeie gholfbaan, oulike winkeltjies en lekker koffiewinkels."

Paarl, Wes-Kaap

Skinkikofi

"Plek om tuis te gaan, selfs tuis te bly!"

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

X Ventures

"Die paaie kan beter. "

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Piccolo Villa

"A peaceful and healing little corner of the world. The perfect escape, with nothing to do but enjoy."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Raston Guest House

"Think there should be more visible shops where visitors can buy some raw fish, especially on the harbour."

Helena Heights, Wes-Kaap

Bougainvillea Cottage

"Nice and quiet area to be in when you want to explore Cape Town and the Eastern Cape."

Myoli Strand, Wes-Kaap

Eagle's Rest on Sea

"Pili-Pili restaurant is 'n moet!"

Brenton-on-Sea, Wes-Kaap

Brenton Breakers

"Wonderlike plek maar eindelijk wil 'n mens dit nie blootstel aan groot toeriste groepe nie. Bewaar dit vir die natuur liefhebber en bezoekers wat die stilte en beeldskoonheid waardeer."

Myoli Strand, Wes-Kaap

Eagle's Rest on Sea

"Myoli-strand het 'n atmosfeer van ongereptheid en sal byval vind by veral natuurliefhebbers. "

Yzerfontein, Wes-Kaap

On the Beach

"Die omgewing (Weskus tot by Langebaan) gerieflik bereikbaar. In Yzerfontein self is beperkte toeriste=besienswaardighede en die see is heelwat te koud vir mense wat die Natalse suid- en noordkus gewoond is."

Paternoster, Wes-Kaap

Strandlopertjie

"A very peaceful place and a good place to get away from city life. "

Danabaai, Wes-Kaap

Anita's Self-catering

"As mens wil rus en vrede ervaar is Danabaai beslis die plek. "

Strand, Wes-Kaap

68 On Hofmeyr

"Daar is heerlike vermaak by die strand en regtig 'n mooi strand. Mall is natuurlik 'n bonus wat so naby is in Somerset-Wes. Baie rustige area om in te ontspan."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Lamberts Bay Hotel

"Die Weskus kombuis is absoluut aan te beveel, ons het daar geëet."

Blad
Blad 1126 - Wys 33751 tot 33780
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang