Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35225 resensies.

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

La Paix Guesthouse

"Ek dink dit is 'n aangename toeristebestemming."

Kuilsrivier, Wes-Kaap

Groenvlei Guest Farm

"Dis redelik naby Stellenbosch geleë. Mens het die rustigheid om buite die dorp te bly maar is nie ver van winkels en restaurante af nie. Baie mooi. Paaie soontoe is ook goed."

Swellendam, Wes-Kaap

Aanhuizen Guest House

"Beautiful and historic. Easy access to both wine regions and the Klein Karoo. "

Strand, Wes-Kaap

68 On Hofmeyr

"Die Strand is nou die plek vir 'n baie lekker vakansie. "

Paternoster, Wes-Kaap

Paternoster Manor

"Lekker dorpie waar jy nog kan parkeer by jou gastehuis en rondloop waar jy wil wees. Pragtig."

Prins Albert, Wes-Kaap

Bid Huisie

"Baie lekker rustig!"

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Eldorado Self-Catering Country House

"Puik ou plekkie met lekker eetplekke!"

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Aant Dorpseind

"Ek het dit baie geniet. "

Citrusdal, Wes-Kaap

Piekenierskloof Mountain Resort - Dream Resorts

"Die berge is pragtig en dit was 'n voorreg om in die hatjie van ons vrugte produserende gedeelte te kon reis. "

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Lamberts Bay Hotel

"'n Besoek aan Muisbosskerm restaurant is 'n moet. Ongelooflike ervaring. "

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Allview Holiday Apartments

"Jacobsbaai het vir ons rus vir ons siel gebied. Baie skoon en netjiese dorpie. Kindervriendelik. Jacobsbaai is ook naby aan die bekende Weskus-dorpies, so dis lekker om in Jacobsbaai te oornag en al die omliggende dorpies te besoek. Eersteklas!"

Paternoster, Wes-Kaap

Albatros

"Security at the beachfront units should be more visible. "

Hermanus, Wes-Kaap

Fisherhaven Traveller's Lodge

"It's a peaceful destination."

Riversdal, Wes-Kaap

Oudebosch Guest Farm

"Riversdal is baie mooi."

Uniondale, Wes-Kaap

Schulteheim Hotel

"Rustige plek vir oorbly-op-pad."

Prins Albert, Wes-Kaap

Karoo-Rust

"Beautiful and excellent restaurants."

Hermanus, Wes-Kaap

Haven of Peace & Garden Cottage

"Hermanus is beslis 'n plek om te besoek."

Swellendam, Wes-Kaap

Aanhuizen Guest House

"Wat 'n pragtige dorpie om te verken! Lekkerste restaurante. Wil graag Old Mill uitsonder. Waterblommetjiebredie was heerlik! Ons moes net baie lank wag."

Britanniabaai, Wes-Kaap

Accommodation @ Sea Trader

"Pragtig met baie potensiaal vir nuwe ontwikkeling."

Hermanus, Wes-Kaap

Mulligans Guest Lodge

"Een van my gunsteling vakansiedorpe met heerlike eetplekke!"

Gansbaai, Wes-Kaap

Whale Sea

"Perlemoenbaai en De Kelders is lieflik. Min swemstrande daar maar Franskraal se heerlike familie swemstrand het opgemaak daarvoor! Pragtige uitsig en genoeg winkels, ook lekker drafpaadjie langs die see! Ons het heerlik gekuier!"

Stilbaai, Wes-Kaap

Osler Place Self-Catering

"Ek is mal oor Stilbaai. Sal definitief weer kom besoek."

Knysna, Wes-Kaap

Point Lodge

"Knysna is een van ons gesin se gunsteling bestemmings. Daar is ook so baie ander aktiwiteite en toeriste aantreklikhede in die omgewing veral Plett se kant toe. Restaurante op Thesen Island is fantasties. Ons sal verseker weer soontoe gaan."

Paternoster, Wes-Kaap

Strandlopertjie

"Pretty little place."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Weskus Hokkie

"Die is ons derde besoek aan Lambertsbaai, en soos altyd, het hy ons nie teleurgestel nie! Ons geniet die natuurskoon en die rustigheid vreeslik!"

Blad
Blad 1122 - Wys 33631 tot 33660
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang