Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32799 resensies.
Marietjie N. - 13th May 2019
staying in Ashton, Wes-Kaap
Pragtige, rustige omgewing.
Attie H. - 13th May 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Sodra die winkelsentrum gebou is sal dit alles makliker maak.
Diane C. - 13th May 2019
staying in Muizenberg, Wes-Kaap
The sea temperature is warmer than that on the west coast which was a pleasant surprise. Beach area is lively, clean and safe with numerous restaurants in walking distance. Hire a wet suit and surf board right on the beach front and enjoy the waves.
Aletta V. - 13th May 2019
staying in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap
Dit is 'n mooi plek, regtig waar.
Freddie L. - 13th May 2019
staying in Greyton, Wes-Kaap
Ons sal beslis weer Greyton toe gaan om 'n paar ander eetplekke te besoek en die omgewing te verken.
Darryl V. - 13th May 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Very quiet town, so if you want to visit a busy pub, its going to disappoint.
Abraham Van Wyk S. - 13th May 2019
staying in Doringbaai, Wes-Kaap
Ideale bestemming as jy van rustigheid hou en net die see en asemrowende sonsondergange wil beleef.
Riaan V. - 13th May 2019
staying in Caledon, Wes-Kaap
Dit is 'n baie mooi plattelandse dorp.
Fiena G. - 13th May 2019
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Melkbosstrand is 'n pragtige plek met die mooiste uitsig oor die see en Tafelberg in agtergrond.
Kevin L. - 13th May 2019
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Bitter mooi en rustige plek.
Wehrner L. - 13th May 2019
staying in De Rust, Wes-Kaap
Dit is 'n pragtige dorpie en ons was beïndruk. Die dorpie is ook so naby aan Numbi Valley, dit maak dit gerieflik as mens iets kort.
Mary-jane B. - 13th May 2019
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Dit is 'n baie rustige plek, met mense wat baie vriendelik en hulpvaardig is. Dit is waar, ons voel of ons daar kan gaan bly enige tyd van die jaar. Kom gerus en ervaar die rustige lewe.
Bertus V. - 13th May 2019
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Een van my gunstelingkusdorpe waar 'n mens darem nog van tyd tot tyd iets vang van die kant af as jy rotshengelaar is.
Ignet V. - 13th May 2019
staying in Robertson, Wes-Kaap
Klein juweel.
Nicole O. - 13th May 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Hartenbos bly maar altyd my gunsteling vakansieplek.
Charleen D. - 13th May 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Pragtige area, lekker eetplekke.
Anja G. - 12th May 2019
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Gansbaai is 'n heerlike dorpie en sal ons beslis weer sien.
Sean K. - 12th May 2019
staying in Van Riebeeck Park, Wes-Kaap
Veilige, rustige omgewing.
Gerrit V. - 12th May 2019
staying in Mykonos, Wes-Kaap
Op hierdie stadium is die twee restaurante wat by die marina was gesluit en word daar gewerk aan die gebou . Dit beperk die ontspanningsaktiwiteite by Mykonos aansienlik.
Wessel O. - 12th May 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Baie spesiaal om te beleef, ‘n besonderse Weskusdorpie.
Danfred A. - 12th May 2019
staying in De Doorns, Wes-Kaap
Miskien meer eetplekke om van te kies.
Nico V. - 12th May 2019
staying in Klein-Karoo, Wes-Kaap
Ongerepte omgewing.
Martie S. - 12th May 2019
staying in Blanco, Wes-Kaap
Baie sentraal!
Jenny L. - 12th May 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Redelik goed. Weste son pla effens.
Cathrien B. - 12th May 2019
staying in Robertson, Wes-Kaap
We love the area!
Veronique S. - 12th May 2019
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Kleinmond is a lovely town and there are friendly people.
Janna J. - 11th May 2019
staying in Sunningdale, Wes-Kaap
Skoon, veilig en netjiese woonbuurt.
Cherise C. - 11th May 2019
staying in Rexford, Wes-Kaap
Veilige, rustige omgewing! Pragtige uitkyk oor die meer en die mooiste sonsondergange!
Karen V. - 11th May 2019
staying in Strand, Wes-Kaap
Ons is lief vir die Strand!
Solomon F. - 11th May 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pragtige dorp met verrassend baie besienswaardighede in die dorp en omgewing.
Megan S. - 11th May 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Hartenbos is 'n baie lekker en stil vakansieplek. Mal oor Hartenbos.
Patrick Z. - 11th May 2019
staying in Bellville, Wes-Kaap
Wonderful place.
Cathrien B. - 11th May 2019
staying in Worcester, Wes-Kaap
We love Worcester and its people!
Retha Myburgh M. - 10th May 2019
staying in Strand, Wes-Kaap
Die Strand was nog altyd ‘n persoonlike gunsteling. Restaurante, winkels, besienswaardighede en lughawe binne realistiese afstand. En die wenner bly die heerlike stapstrand.
Raven S. - 10th May 2019
staying in Worcester, Wes-Kaap
Baie lekker dorp.
Damien R. - 10th May 2019
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Friendly people and beautiful surroundings.
Marlene H. - 10th May 2019
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Die dorp self bied niks vir toeriste nie, maar die see en sy rotse is fantasties.
Christo S. - 10th May 2019
staying in Brenton-on-Sea, Wes-Kaap
Skoon en goed versorgde omgewing.
Leon C. - 10th May 2019
staying in Witsand, Wes-Kaap
Fantasties.
Eugene B. - 10th May 2019
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Mosselbaai is beslis 'n dorp wat besig is om uit te brei, en het genoegsame toeristeaantreklikhede met goeie fasiliteite. Dit was ook opvallend hoe behulpsaam en vriendelik die mense is.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za