Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Clanwilliam, Wes-Kaap

The Rectory Guesthouse

"Besige dorp in blommetyd. Goeie restaurant - Bella Louise."

Montagu, Wes-Kaap

Krom Cottage and Westway Corner

"Perfect spot to base yourself for trips around the Overberg."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Lambert's Bay Seafront

"Stil, rustige kusdorp met 'n lekker restaurant (Isabella) - selfs in die blommetyd."

Ceres, Wes-Kaap

Six On Reinecke

"Ceres is my geboortedorp en sal altyd 'n spesiale plek in my hart hê! Net die plek as jy rustig wil wees en na aan die natuur wil voel!"

Ashton, Wes-Kaap

Rest4Sure

"Lovely little town!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Lindy van Niekerk Art & Accommodation

"Kaapstad is skoon en asemrowend."

Kaapstad, Wes-Kaap

Nine On S 3E

"The best city by the sea!"

Kaapstad, Wes-Kaap

The Pool Cottage

"Rated as one of the most beautiful cities in the world. Come and see why for yourself!"

Knysna, Wes-Kaap

Shell's Corner Cottage

"Knysna is een van die Suid-Kaapse "gems", verkriklik ryk in natuur, dit bied jou letterlik alles!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Grande Kloof Boutique Hotel

"Kaapstad is lekker, maar duur."

Kaapstad, Wes-Kaap

Stay @ 3 Groenberg

"'n Week in die Kaap is nie genoeg vir alles wat Kaapstad bied nie."

Paternoster, Wes-Kaap

Potters Rest Studio 1

"I do not travel much, but Paternoster is one of the most beautiful places I have been. This quaint, little town has an atmosphere that makes you never want to leave. The style and décor is gorgeous. Everywhere is pretty much within walking distance. I will definitely go back as soon as possible. I loved every minute of my visit to this amazing town."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Oceans Hotel

"Lovely beaches with great views."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Steenbokkie Nature Reserve

"Baie interessante dinge in die dorp. Dit het effens agteruitgegaan vandat ek laas daar was."

Victoriabaai, Wes-Kaap

Pier Plesier

"Victoriabaai is een van dié mooiste plekke in Suid-Afrika."

Hermanus, Wes-Kaap

Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms

"Hermanus is 'n plek pragtige plek met geen vervelige oomblikke."

Ladismith, Wes-Kaap

Karoo Karos

"Vind dit jammer dat die inligtingskantoor gesluit is op 'n Saterdag voormiddag. Tipies kom toeriste op 'n Saterdag aan en verlang inligting."

Gansbaai, Wes-Kaap

Schneider House

"Nie veel om te doen nie."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Hartsplek

"Perfek vir aftree."

Kaapstad, Wes-Kaap

Watersedge 3

"Altyd lekker, maar besig."

Paarl, Wes-Kaap

Mountain Glimpse

"Baie mooi plek."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Happi Stay

"It's a real fishing village kind of place with a beautiful beach and harbour area."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Lombards Guest House

"We enjoyed this area a lot."

Paarl, Wes-Kaap

Perle Du Cap Guesthouse

"Die Noop restaurant is 'n wen!"

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Namaqua Lodge

"Pragtige dorp met gawe mense. Die Blommemark was wonderlik veral omdat ons daar ontbyt kon nuttig."

Knysna, Wes-Kaap

Point Lodge

"If I could I would chose to live there."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Van Rhyn Guest House

"Seker voldoende as 'n mens net wil oornag."

Blad
Blad 267 - Wys 7981 tot 8010
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang