Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Stilbaai, Wes-Kaap

Osler Place Self-Catering

"A peaceful place, beautiful views. Very relaxing yet not boring. Highly recommend Stilbaai as a top destination."

Boland, Wes-Kaap

White Bridge Farm

"Dis lekker in die Boland."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Shelley Point Cottage

"Very friendly community."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Rus-i-Biki

"Lekker plek. Baie om te doen en te sien."

Hermanus, Wes-Kaap

Sandbaai Woonstel

"Lekker plekke om te besigtig. Alle winkels en restaurante is daar, asook die mark, walviskyk en die geleentheid om net lekker te stap en die uitsig te geniet. 'n Baie goeie area om bietjie weg te breek van die gejaag van die stad en sy gewoel."

Pearly Beach, Wes-Kaap

28 on Twist

"Plenty nearby to explore."

Kaapstad, Wes-Kaap

Thomson's Accommodation

"I think Southern Suburbs is the best. If ever you visit Cape Point be careful of baboons. Keep plastic bags and food out of the view of baboons."

Knysna, Wes-Kaap

Brenton on Sea Cottages

"Due to Covid, many shops/restaurants, etc. have sadly closed. Therefore less shopping and dining options. However, Knysna is still, and will always be my favourite on Garden Route."

Kaapstad, Wes-Kaap

On Yonder Hill - Garden Flat

"Beautiful place to visit with lot of attractions that makes any traveller want to come back."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Mayfair Farm Cottages

"Fantatiese dorp met baie om te geniet en ervaar."

Ladismith, Wes-Kaap

Le Roux B&B

"Baie beïndruk met Ladismith se vooruitgang op die gebied."

Doringbaai, Wes-Kaap

Thornbay Accommodation

"People is very friendly and helpful."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Dwarslêbos

"Baie mooi plek, maar is bietjie te stil vir meer as 3 dae."

Hermanus, Wes-Kaap

Sandbaai Country House

"Hermanus is 'n lieflike bestemming!"

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Languedoc Verblyf

"Vriendelike inwoners asook behulpsame besigheidspersoneel. Lekker eetplekke. Dis 'n veilige dorp. Heerlike vars vis te koop. Moeite werd om dié dorp te besoek."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Breaker View

"Pragtige skoon kusdorp sal graag daar wil gaan aftree."

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Uitsig Cottages- Hemelrand

"Die Kaapse Roete 62 bied so baie! Van internasionaal bekroonde wynplase, tot lekker eetplekkies en winkel. Om nie te vergeet van die gasvrye mense en natuurskoon nie."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Kranskloof Country Lodge

"Mense is oor die algemeen baie gejaagd en onvriendelik. "

Paternoster, Wes-Kaap

Dankbaar

"Love the place, went to the Koelkamer for some entertainment."

Kaapstad, Wes-Kaap

Sea Cottage Rentals

"'n Ongelooflike stad."

Paternoster, Wes-Kaap

Paternoster Hotel

"It's a fabulous destination with great dining spots."

Wildernis, Wes-Kaap

Chalet Petit

"Almal so vriendelik en behulpsaam."

Porterville, Wes-Kaap

Ebonymoon Guest House

"Pragtige natuurskoon en rustig."

Greyton, Wes-Kaap

Poplier Huis

"Authentic, quaint little town, offering a lovely range of restaurants and activities for visitors, relatively close to Cape Town. Locals are friendly and welcoming."

Kaapstad, Wes-Kaap

Wavecrest 1001

"Wonderlik met die berge, en see-uitsigte kan 'n mens nie verkeerd gaan nie."

Paternoster, Wes-Kaap

Skip Skop

"'n Rustige plekkie by die see."

Blad
Blad 568 - Wys 17011 tot 17040
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang