Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.
"Ons geniet die Sederberg ongelooflik baie en dit het beslis 'n spesiale bekoring, ons sal spoedig terugwees."
"Baie lekker plattelandse dorpie, met ongelooflike mooi uitsig op berg en see. Naby Hermanus en Bettysbaai met hul eie bekoring."
"Managed to find amazing fresh fish and the locals are very friendly."
"Interesting, friendly, beautiful historical buildings & lots to do in the area."
"Dit was ons eerste kuier in St. Helenabaai. Ons het verskillende strande ontdek waar ons lang ente gestap het. Die Alegria restaurant was ook 'n hoogtepunt vir middagete reg langs die see. Dis 'n heerlike dorpie vir rus en ontspan, met vriendelike mense."
"Baie om te sien en te doen, seker die nommer een toeristebestemming in die land!"
"Soveel om te sien, doen, waardeer en geniet in die Kaap. Moenie uitstel om 'n Kaapse draai te maak nie, julle sal baie bly wees dat jul dit gedoen het."