Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Cape Route 62

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Route 62 bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4931 resensies.

Calitzdorp, Kaapse Roete 62

Calitzdorp Railway Station

"Interessante Karoo-dorpie, vriendelike mense."

Robertson, Kaapse Roete 62

26 on Chardonnay

"Klein vriendelike dorpie met verrassings."

Vanwyksdorp, Kaapse Roete 62

Watermill Farm Cottages

"An interesting little village with friendly and welcoming residents."

McGregor, Kaapse Roete 62

Ons Huisie

"Lieflike dorp. Alles is maklik bekombaar en almal help graag. Besoek gerus vir At The Courtyard."

Robertson, Kaapse Roete 62

On the 18th

"We have been visiting Robertson twice a year for many years. There is plenty to do in Robertson. The river for skiing and fishing, the mountains, the wine farms, lovely restaurants and even a lovely new shopping centre. It is in an easy two hour drive from Cape Town. Perfect for a weekend."

De Rust, Kaapse Roete 62

Tonnelkop Self-Catering Units

"Pragtige plekkie. Oulikste winkeltjies. My eerste besoek maar ek sal weer teruggaan. Baie vriendelike mense. Rêrig 'n pragtige dorpie."

De Rust, Kaapse Roete 62

House Martin Lodge and Self Catering

"Ons kon nie baie verken nie, maar die dorpie was oulik en die area is beeldskoon."

Prins Albert, Kaapse Roete 62

Huis Adriaann

"Wow, wat 'n dorp om te sien en baie om te doen."

Montagu, Kaapse Roete 62

Olive Stone Farm and Cottages

"22 Church restaurant vir aandete en The Barn vir middagete is 'n moet!"

Calitzdorp, Kaapse Roete 62

Matjiesvlei Cottages

"Vriendelike mense in mooi omgewing. Lekker wyne, vrugte en uitsigte."

Prins Albert, Kaapse Roete 62

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"There's not an awful lot to but there are a handful restaurants in town. Very safe. "

Montagu, Kaapse Roete 62

Rose Cottage

"Pragtig, skoon, 'n juweel. "

Ashton, Kaapse Roete 62

Galloway Guest House

"Vreeslike, vreeslike mooi area."

Koo Valley, Kaapse Roete 62

Langdam Glaming Tents

"Dit het verskriklike mooi plekke, blyplekke ook. Baie rustig en asemrowend. Sal beslis weer die Vallei besoek."

McGregor, Kaapse Roete 62

Le Bonheur

"McGregor is ideaal om te ontspan en introspeksie te hê. Sal nie aanbeveel vir kinders nie."

Prins Albert, Kaapse Roete 62

Blyhuisie

"A quaint place worth a visit."

Robertson, Kaapse Roete 62

Lavender House

"Baie lekker toeristedorp, wynproe, voëlkyk, beeldskoon vakansiedorp."

De Rust, Kaapse Roete 62

Kabbelrus

"Dis 'n pragtige dorpie in die karoo met vriendelike inwoners en veilig."

Ladismith, Kaapse Roete 62

Ladismith Manor

"Dorp netjies en baie skoon, mense vriendelik."

Prins Albert, Kaapse Roete 62

By-Die-Koppie Guesthouse

"Ongelooflike skoon dorpie, iets wat jy selde vind. Warm atmosfeer. "

Bonnievale, Kaapse Roete 62

Beausoleil

"The town is set in a really beautiful area, but the facilities in the town are not all that great. "

Calitzdorp, Kaapse Roete 62

The Calitz

"Was ons eerste besoek en sal baie graag weer daar oorbly en langer tyd daar deurbring."

Prins Albert, Kaapse Roete 62

Karoo Khaya

"Pret en nostalgie kom bymekaar."

Prins Albert, Kaapse Roete 62

By-Die-Koppie Guesthouse

"Baie mooi. Ons was ongelukkig oor n naweek daar en min plekke was oop. Sou graag meer wou sien."

Prins Albert, Kaapse Roete 62

Yellow House

"Baie mooi en vriendelike dorp om te besoek as toeristebestemming."

Prins Albert, Kaapse Roete 62

The Cottage

"Pragtige dorpie, net jammer so baie plekke was nie oop tydens ons besoek nie, soos antikware winkels, olyfplaas ens."

Blad
Blad 86 - Wys 2551 tot 2580
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem