Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Karoo

4.2 / 5  
volgens 6612 resensies
Lees regte resensies van Karoo van 6612 geverifieerde gaste.
Indien jy Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Karoo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Karoo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Karoo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Karoo Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Aanbod!
VanafR460
R391
per nag, vir 2 mense
Lodge in Gariepdam, Karoo

Abancidou Lodge is in Gariepdam geleë en bied gerieflike verblyf minder as 15 minute van die dam af. Die dam lok visvang-entoesiaste en skuitvaarders en dit word omring deur natuurreservate. Dié lodge het 8 kame...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Douglas, Karoo

Rene's Guesthouse het in 2000 tot stand gekom en bied 15 gerieflike, moderne, aparte kamers met en suite-badkamers, lugversorging, DStv en veilige parkeerplek. Ons bied ontbyt, middagetepakkies, aandete en 'n kroeg...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Richmond, Karoo

The Richmond Café and Rooms is 'n gastehuis met 'n kafee op die perseel in die hoofstraat van Richmond, 'n geskiedkundige dorpie in die Karoo in die Noord-Kaap. (Ons tariewe is net vir verblyf.) The Cafe maak as va...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hanover, Karoo

Die Hanover Lodge Hotel is sentraal geleë op die kruispad van die N1- en N10-hoofroetes. Dit is die ideale oornagplek vir moeë reisigers. Dit is die perfekte plek om te ontspan na 'n lang dag op die langpad. Die h...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oudtshoorn, Karoo

Eldorado Private Collection in Oudtshoorn het luukse woonstelle wat ideaal is vir oordeelkundige vakansiegangers of sakereisigers. Eldorado se eenhede is volledig toegerus en het slaapplek vir 1 - 6 mense in 5 oopp...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hanover, Karoo

The Old Mill and Dairy bied gastehuisverblyf in die rustige Karoodorpie, Hanover. Dit is die enigste huis in Hanover wat 'n regte windpomp het, en dit bied 'n weergalose uitsig oor die karoobossies. Hier kan gaste o...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Prins Albert, Karoo

Blyhuisie bied 'n annekskamer wat deel is van die tipiese Karoo-styl huis wat 110 jaar oud is met 'n privaat ingang. Die huis is in die bekoorlike Karoo-dorpie, Prins Albert, geleë. Die pragtige kamer is geskik vir...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Lodge in Beaufort-Wes, Karoo

Lemoenfontein lê in die hart van die Karoo, teen 'n agtergrond van die majestieuse Nuweveldbergreeks met uitsigte oor Beaufort Wes en die wye Karoovlaktes. Dié pragtige lodge is op die oop vlaktes van die Suid-Afr...

10% af Aanbod!
VanafR700
R630
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Prins Albert, Karoo

Casa Milorca is 'n 19de eeuse gastehuis in die hartjie van die historiese dorp Prins Albert. Dié gastehuis word deur die eienaar bestuur en is naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die dorp geleë. Casa M...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gariepdam, Karoo

Gariep Gardens Gastehuis is geleë in Gariepdam, sowat halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg, en net 5 minute se ry van die N1 af. Net 56 kilometer vanaf Colesberg langs Suid-Afrika se grootste dam, in die hartjie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Daar is dele in die Karoo wat so verlate is dat net 'n windpomp langs die pad verklap dat hier al mense was. Wanneer jy wel verby iemand op 'n donkiekar, fiets of bakkie ry, word daar vriendelik vir jou gewaai. Net soos die plante is hierdie mense endemies aan die area, jy gaan hulle nêrens anders ...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za