Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Karoo

4.2 / 5  
volgens 6612 resensies
Lees regte resensies van Karoo van 6612 geverifieerde gaste.
Indien jy Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Karoo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Karoo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Karoo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Karoo Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 400
R910
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oudtshoorn, Karoo

Ons bied ongelooflike diens met al die noodsaaklike geriewe. Ons is die perfekte plek vir 'n opwindende wegbreek. 'n Verskeidenheid van aktiwiteite kan hier geniet word, naamlik voetslaan, visvang en voëlkyk. Die ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
B&B in Calitzdorp, Karoo

Hierdie bekoorlike gastehuis is geleë op 'n kleinhoewe in die Klein-Karoo aan die rant van Calitzdorp, 300 m van die hoofpad en 50 km wes van Oudtshoorn. Die gastekamers kyk uit oor 'n luisterryke tuin met 'n klom...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Calitzdorp, Karoo

Klokkies B&B is net 3 km buite Calitzdorp geleë en beskik oor pragtige kamers vir 'n rustige kuier. Gaste kan Kamer 1 of Kamer 2 bespreek. Die kamers het elkeen 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n s...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Trompsburg, Karoo

Memory Ranch is in Trompsburg op die plaas Praalhoek in die Xhariep-streek geleë. Dit is net 6 km vanaf die N1-afrit vir Trompsburg, langs 'n gruispad. Verblyf word gebied in 4 ruim selfsorg- of B&B-eenhede. 'n Vo...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Jansenville, Karoo

Lorraine's Guest House is in die bekoorlike dorpie Jansenville geleë en bied gerieflike verblyf. Lorraine's Guest House bied 6 eenhede: 'n tweeslaapkamerwoonstel, 4 enkelwoonstelle en 'n sakpaskamer. Die eenhede k...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calitzdorp, Karoo

'n Stylvolle gastehuis wat dateer uit 1830, sentraal geleë in die hartjie van die port-hoofstad van Suid-Afrika: Calitzdorp. Die gastehuis bied 'n uitsig oor die wingerde en loopafstand van al die kelders, kunsgale...

15% af Winteraanbod!
VanafR1 540
R1 309
per nag, vir 2 mense
B&B in Oudtshoorn, Karoo

Berluda Farmhouse and Cottages is ideaal geleë op pad na die Kango-grotte toe. Die pragtige en rustige Schoemanshoekvallei is tussen die voorheuwels van die Swartberge. Berluda is slegs 20 km vanaf die beroemde Swa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R740
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Colesberg, Karoo

Die Herb Garden Guest House is in die pragtige dorpie Colesberg geleë. Die gastehuis het 15 individuele eenhede, elk met 'n unieke styl en 'n uitleg wat dit gepas maak vir 'n verskeidenheid doeleindes. Die skoon ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 520
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calitzdorp, Karoo

Calitzdorp Country House is bekend vir rustigheid, bederfde luuksheid en fynproewersmaaltye. Minder as 4 ure van Kaapstad op Roete 62, "die langste wynroete in die wêreld", lê Catlitzdorp - die portwyn kapitaal ...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Douglas, Karoo

Villiera Guesthouse is in Douglas, 'n skilderagtige dorpie aan die oewer van die Vaalrivier, geleë. Die gastehuis het slaapplek vir 34 gaste in 13 luukse slaapkamers met en suite-badkamers en lugversorging. Die hu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Daar is dele in die Karoo wat so verlate is dat net 'n windpomp langs die pad verklap dat hier al mense was. Wanneer jy wel verby iemand op 'n donkiekar, fiets of bakkie ry, word daar vriendelik vir jou gewaai. Net soos die plante is hierdie mense endemies aan die area, jy gaan hulle nêrens anders ...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za