Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Karoo

4.2 / 5  
volgens 6612 resensies
Lees regte resensies van Karoo van 6612 geverifieerde gaste.
Indien jy Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Karoo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Karoo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Karoo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Karoo Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes, Karoo

Die Kussinkie bied selfsorg-verblyin 'n stil woonbuurt genaamd Hospitaalheuwel, net 2 km van Beaufort-Wes se dorpskern af met veilige parkeerplek agter 'n heining. Beaufort-Wes lê in die hartjie van die Groot Karoo...

15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 000
R850
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Merweville, Karoo

Net Genade is in Merweville in die Wes-Kaap geleë en bied rustige oornag- of gesinsverblyf. Die huis is naby al die geriewe soos 'n algemene handelaar en vulstasie. Dis oorkant die pragtige ou NG klipkerk wat ook '...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes, Karoo

Christaan en Cornel Bekker nooi jou hartlik uit om 'n bakgat vakansie in hul nuwe selfsorg-eenhede te geniet! Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea met 'n leerbank, moderne eetkamerstel, lugversorging en DStv (voll...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Middelburg, Karoo

Aandster Oornag Akkommodasie is in die dorpie Middelburg in die Oos-Kaap geleë. Dié woonstel bied selfsorgverblyf aan 4 gaste, verkieslik oornagverblyf. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n leefarea, 'n te...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 425
per nag (plek vir 8)
Gastehuis in Beaufort-Wes, Karoo

Meyerspoort is 'n plaas wat 50 km vanaf Beaufort-Wes geleë is. Dié plaas spog met asemrowende uitsigte en gerieflike verblyf. Dis in die hartjie van die Karoo waar derduisende sterreliggies saans in die hemelruim ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Rust, Karoo

Room @ Irissa Sanctuary bied 'n kamer in die eienaar se huis, in die bekoorlike dorpie De Rust op Roete 62. Dit is naby die Kango-grotte, Kammanassie Natuurreservaat, die wynlandgoedere van die Klein Karoo, Meirings...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR590
R531
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beaufort-Wes, Karoo

Garden Corner Guesthouse is 'n intieme gastehuis in 'n stil buurt in Beaufort-Wes geleë, 'n dorpie waar gaste opnuut geïnspireer sal word deur die sonsopkoms en sonsondergang oor die ongerepte Karoo-vlaktes. Elke...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R330
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Rust, Karoo

Malcolm's Place is 'n gastehuis in De Rust, 'n dorpie by die deurgang na die Klein Karoo. Dit is die ideale oornagstop vir 'n moeë reisiger. Verblyf is beskikbaar in 3 gaste-suites wat individueel versier en geme...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Beaufort-Wes, Karoo

Casablanca B&B bied gerieflike verblyf in die Karoo-dorpie Beaufort-Wes en dit is naby verskeie winkels en restaurante. Verblyf word aangebied in 2 en suite-kamers wat smaakvol versier is. Elke kamer het lugversor...

10% af Aanbod!
VanafR750
R675
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes, Karoo

Dreams is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 3 gaste in Beaufort-Wes. Dié oopplan-eenheid het 1 dubbelbed, 1 enkelbed, en lugversorging. Die en suite-badkamer het 'n stort. En 'n ekstra enkelbed is beskikbaar op v...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Daar is dele in die Karoo wat so verlate is dat net 'n windpomp langs die pad verklap dat hier al mense was. Wanneer jy wel verby iemand op 'n donkiekar, fiets of bakkie ry, word daar vriendelik vir jou gewaai. Net soos die plante is hierdie mense endemies aan die area, jy gaan hulle nêrens anders ...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za