Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11336 resensies.

Victoria-Wes, Karoo

De Oude Scholen

"Baie mooi plek en puik diens."

Philippolis, Karoo

Kanon Guest House

"Lieflike dorpie met baie vriendelike mense. Dis nie 'n plek vir lang verblyf nie, maar 'n lekker ontspanne plek vir 'n dag of twee. Dit voel behoorlik of mens terugstap in tyd."

Graaff-Reinet, Karoo

KarooRus

"Sal defnitief weer daar bly. Polka eetplek waar ons middagete gaan eet het, was uit 'n boek."

Laingsburg, Karoo

Laings Lodge

"Leersaam oor vloed en inligtingsborde in dorp. Aandete en koffiewinkels na ure net beperkte opsies. "

Graaff-Reinet, Karoo

Waterval Farm-Stay

"'n Aandoen by Our Yard is 'n moet."

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"The museums were very beautifully looked after and informative. However, the town is no longer what it used to be in appearance. Safety in numbers only."

Nieu-Bethesda, Karoo

Outsiders B&B

"Nieu-Bethesda het al ons verwagtinge ver oortref. ‘n Ongelooflike ervaring. "

Graaff-Reinet, Karoo

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Hierdie dorp is 'n juweel. Moenie vir almal vertel nie."

Middelburg, Karoo

Halfway Rest

"To us it was perfect."

Nieu-Bethesda, Karoo

Ganora Guest Farm & Excursions

"Daar is twee plekke nl. die Uilhuis en Bethesda Art Centre (kleurling kunstenaars met uitstekende kunstige storielyn) om te gaan ervaar. Die ander kuns plekke blyk so arrogant te wees dat hulle nie in toeriste tydperk hul kunsgalerye hoef oop te maak nie. "

Prins Albert, Karoo

Aandrus

"Lovely town."

Prins Albert, Karoo

Travellers Rest

"Fantasies! 'n Moet sien."

Beaufort-Wes, Karoo

Grace's Place

"Pragtige plek. Bid dat die droogte verlig sal word."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Kussinkie

"Gaan eet gerus by Ka’roo Deli. "

Gariepdam, Karoo

View Lodge

"Beautiful dam, recommend going for day visit to Forever Resort just to relax and unwind."

Drie Susters, Karoo

Travalia Guest Farm

"Drie Susters is maar bietjie warm in die somer, ahoewel ons gelukkig op 'n koel dag daar was. Omgewing is wonderlik pragtig."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"We had a good meal at one of the local restaurants in town and the service there was also excellent. All over we had a very good experience in Colesberg!"

Graaff-Reinet, Karoo

KarooRus

"Heerlik om die dorp te besoek."

Graaff-Reinet, Karoo

Country Village

"Ons het nog net oorgeslaap, en elke keer verras Graaff-Reinet ons."

Carnarvon, Karoo

Kalahari Lodge

"Heerlike oornag gerief."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Het die toer af in die dam baie geniet. Toerleier het hom uitstekend van sy taak gekwyt. "

Nieu-Bethesda, Karoo

Doornberg Guest Farm

"'n Aangename verassing! Stap terug in tyd. Die journey is deel van die bestemming. Geen beter plek om jou pad kus toe te breek as Nieu-Bethesda nie! Hoogs aanbevole!"

Beaufort-Wes, Karoo

X Ventures

"Awesome! Ons gaan beslis weer daar bly net langer. "

Victoria-Wes, Karoo

Kingwill's Guest House

"Skoon, net 'n verby-ry dorp."

Graaff-Reinet, Karoo

Waterval Farm-Stay

"Valley of Desolation and Polka Restaurant is a gem of Graaff-Reinet."

Victoria-Wes, Karoo

Victoria's Pride

"Het nie kans gehad om die dorp te verken nie, maar kan die Merino Restaurant ook aanbeveel."

Victoria-Wes, Karoo

Moonlight Manor

"Die arme dorpie het so baie wat hy kan bied, maar dit was 'n baie groot teleurstelling dat die munisipaliteit veroorsaak het dat die onstabiele watertoevoer inwoners se lewens en besoekers se ervaring so negatief beïnvloed. As jy gelukkig is, is daar water, anders nie. So hou maar in gedagte indien jy die dorp besoek. Die restaurant, Ka'Roux, wat ons besoek het, het ongelukkig ook baie om te leer i.t.v. beplanning, en om seker te maak hulle help nie eerder 'n hele restaurant se mense voor hulle 'n tafel van 6 oor 'n uur laat sit en wag voor hule enigsins daaraan begin dink om hulle voorgereg mee te begin nie. Die kos se kwaliteit was wel baie goed en van 'n hoe standaard, al moes ons die kombuis en kelners konstant herinner om nie van ons te vergeet nie. Teen daai menu pryse kan hulle vir seker baie beter, slimmer diens ook lewer."

Blad
Blad 311 - Wys 9301 tot 9330
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang