Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11336 resensies.
"Dis 'n pragtige dorp met die mooiste geboue. Jammer dit is so droog, ons bid net dat die reën gou vir julle sal kom."
"Beaufort West is a lovely town. Very clean and tidy and there is a vast variety of accommodation that suits everyone."
"It's a small quaint town but very run down and the maintenance from the municipality's side is next to none. An interesting stopover as they used to breed horses here for the Durban July. "
"Die dorpie is baie besig met al die trokke en verkeer in die hoofstraat wat deur die nag 'n geraas veroorsaak. As jy wil oornag en wil rus beveel ek aan dat jy blyplek soek ver weg van die hoofstraat."
"Bespreek gerus 'n wildrit na die Camdeboo Nasionale Park - daar is soveel interessanthede wat vertel word oor Graaff-Reinet en die park - ook genoem die Vallei van Verlatenheid."
"'n Baie mooi dorp. Wil nog vir 'n paar dae daar gaan bly om die omgewing te verken. Dié dorpie het die oulikste restaurante met baie besonderse kosse."
"Steynsburg is "off the beaten track" en 'n aangename verassing as jy van klein dorpies hou. Die pad na Jeffreysbaai via Steynsburg en Hofmeyer is still en nie in 'n slegte toestand nie. "
"Oulike plekkie vir vinnige oorslaap. Dink nie noodwendig vir meer as 'n dag nie. Beardaux-restaurant het lekker kos en vriendelike diens en 'n speelplek vir kinders is altyd 'n bonus. Diens by die Engen-vulstasie is altyd tops."
"Ons het die dag in Camdeboo National Park deur gebring en kan dit beslis aanbeveel. Die geriewe is in uitstekende toestand en daar is lieflike roetes in die park. Ons het ook gebraai in die park en moet noem dat die piekniekarea lieflik was. Beslis die moeite werd om te besoek."
"Jy mag dit nie mis nie. 'n Mens het ten minste een volle dag nodig om dit ordentlik te ontdek."
"It might look like there is not much going on in this little town in the Karoo, but it is steeped in some very interesting history and has a lot to offer! We will be back to Brandwag especially to explore more of the Karoo bush, historical landmarks and rock paintings, and to eat some more lamb!"
"Definitely worth a visit. An evening stroll, quaint shops and places to eat make it a place to add to your bucket list. "