Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11336 resensies.

Beaufort-Wes, Karoo

Donkin House

"Pragtige dorp met die mooiste outydse geboue en die vriendelikste mense."

Graaff-Reinet, Karoo

Thyme and Again B&B

"Lekker halfweghuis op die N2 tussen Kaapstad en Pretoria."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Freindly town. Thank you."

Willowmore, Karoo

The Willow Historical Guest House

"Ek het in Willowmore gebly (1966/1968). Dit is 'n belewenis om deur die dorp te ry en te sien hoe mense nog daar leef. Pragtige ou dorp!"

Graaff-Reinet, Karoo

KarooRus

"Very nice restaurants in town. Close to Camdeboo National Park where you should really visit the Valley of Desolation and do the game drive."

De Rust, Karoo

Meijer's Rust Farm

"Charming village."

Beaufort-Wes, Karoo

La Paix Guesthouse

"Ek dink dit is 'n aangename toeristebestemming."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Sentraal geleë tussen Kaap en Gauteng."

Colesberg, Karoo

Linda's Guest House

"Uitstekende ruspunt vir oornag. "

Britstown, Karoo

Rosedale Guest Cottage

"Vreeslike oulike dorp, net baie warm!"

Colesberg, Karoo

Linda's Guest House

"'n Pragtige dorp met pragtige geboue van groot historiese waarde."

Prins Albert, Karoo

Bid Huisie

"Baie lekker rustig!"

Richmond, Karoo

Ka Ma Lodge

"Small and quiet. Didn't see much."

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"Daar is baie om te sien en te geniet in Graaff-Reinet."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Lekker plek om die halfpadmerk te geniet. "

Gariepdam, Karoo

Gariep N1 Chalets

"Gariepdam is 'n unieke bestemming, jy kan daar oorbly op pad of lekker uitrus in die rustigheid van die Karoo."

Bo-Karoo, Karoo

Doornberg Guest Farm

"We are coming back!"

Victoria-Wes, Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"'n Goeie stilhou- en oorblyplek in 'n interessante deel van die land - dit word baie warm in die somer en kokend in hittegolftoestande."

Prins Albert, Karoo

Karoo-Rust

"Beautiful and excellent restaurants."

Graaff-Reinet, Karoo

KarooRus

"Pragtige dorp, 'n moet vir reisigers wat in die rigting gaan. Die hoofstraat kan dalk misleidend wees, besoek die dorp deur oor te bly en beleef al die mooi dinge."

Colesberg, Karoo

Onze Rust Guest House & Caravanpark

"Ons het die arme straatkinders baie jammer gekry."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Lekker gerieflik vir oornagverblyf as jy tussen Pretoria en die Kaap reis."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Baie warm in die somer! Klein dorp, regte plattelandse gevoel. "

Nieu-Bethesda, Karoo

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Fees vir die oog en hart. Pragtige natuurskoon en dorp met ouwêreldse sjarme."

Hanover, Karoo

3 Darling Street Guest House

"Perfect halfway point between Cape Town and Johannesburg."

Colesberg, Karoo

Ebenezer Guest House

"Verskriklik warm in die somer. Oulike restaurante. Regte plek vir halfpadstop tussen Johannesburg en die Kaap."

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"'n Moet sien dorp."

Blad
Blad 357 - Wys 10681 tot 10710
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang