Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16384 resensies.
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Star Cliff"Daar is nie veel om te doen nie. Maar baie lekker en rustig en ongelooflik mooi vir 'n paar dae se wegbreek."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Heron's Haven"Die omgewing is netjies en skoon en 'n positiewe beeld wat uitgedra word deur die inwoners en plaaslike Munisipaliteit."
Heidelberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Valley's End Cottages - Gallery"Sal die moeite werd wees om nie net op die N2 verby klein dorpies te jaag of soms petrol in te gooi nie, maar bietjie te stop en rond te loop. Self skuldig. "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Chesham House"Die dorpie raak baie besig gedurende vakansietyd en veroorsaak 'n tekort aan parkering in die dorp. "
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
245 Main Road"Die Lagoon het nou 'n getypoel en dit is baie lekker vir kinders om in te speel. Dit het ook baie lekker stalletjies wat allerhande snoeperye en speelgoed en klere verkoop."
"Caledon lacks nice coffee shops and breakfast places. The only place to go is the Wimpy or the Caledon Spa restaurants (which needs a serious spruce up). Caledon as a town can position itself as a nice stop point with good coffee shops with breakfast. It is a central point access for travel."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Stanford Hotel"There are so many things to do. We already booked our next trip."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Goblin's Creek"Gawe mense, rustig, maar te afgeleë vir ons smaak. Rede vir kuier was om by 'n verjaardag te wees. Alegria restaurant was onverbeterlik."
"Geen idee gehad dat Grabouw/Elgin so baie het om te doen nie!"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Overberg Gems - Lagoon View"Die dorp is nie so besig as wat ek kan onthou nie. Was 7 jaar gelede ook in Hermanus. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Salt & Sand"Ek sal meer winkels wat alledaagse goed verkoop verkies. Vervoer was 'n problem daar was geen Uber of ander taxi-fasiliteite nie."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Bastion Quarters Guest House"Nie juis tyd in Bredasdorp self spandeer nie, so ek kan nie te veel daarop uitbrei nie, maar hy is wonderlik geleë ten opsigte van lieflike kusdorpies."
"Beautiful little town. Would love to have had more time to explore. Next time."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Upper Deck Self-catering Apartment"Pragtige dorp, met vriendelike mense oral."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Chesham House"My eerste keer daar! Fantastiese, mooi plek. Vol oulike restaurante en straat kafees, kunsplekke, buitemark en oulike winkeltjies! Pragtige strande. My nuwe vakansieplek!"
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Skipskop Chalets"Swellendam is a small, beautiful town with lots of nature."