Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
Great Brak River, Western Cape
W21 Guest Rooms"Fantastiese toerismebestemming en nie te ver van Mosselbaai en George."
"Wonderful town, excellent wine farms. Lovely people. There are not many places that are super child-friendly in the greater Robertson area, although most wine farms have facilities that can keep children under 5 busy. A very neat town, with minimal litter and a general sense of pride. The Checkers flagship @the Quarter is of the best."
"Skoonste, lekkerste stad. Almal vriendelik - van die karwagte tot die kassiere en die polisie wat die strande veilig gehou het."
Great Brak River, Western Cape
Ons Werf Self-Catering Accommodation"Polisiëring is aktief. Geen ongewenste persone wat in die area rondwaal."
"Desember in die Kaap is 'n malhuis en pryse is meer gemik op buitelandse besoekers as vir die inwonders van ons land. Ek geniet Kaapstad maar sal beslis buite die Desember-seisoen besoek aflê."
"Ek was al verskeie kere in Knysna, maar verkies dit buite seisoentyd. Lieflike dorp, maar baie besig oor die Kers- en Nuwejaarperiode."
"Ek het Kaapstad geniet. Daar is so baie om te doen. Die Hop-on Hop-off bus is heerlik."
"Vriendelike mense en vriendelike besighede. Lekker stil vakansie al was dit oor Desember."
"Cape Town is lovely, clean, safe, peaceful and the best town ever in South Africa."
"Dit is n rustige, klein dorpie met 'n paar winkeltjies vir elke dag se nodige. Daar is 'n groot rustige strand en watersport en visvang. Baie lekker."
"Most beautiful place in SA currently, clean, well-kept and the friendliest people everywhere we went. Will be back!"