Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 18513 resensies.
Barry E. - 5th June 2018
staying in McGregor, Wes-Kaap
Quiet, rural country village.
Jeremy C. - 5th June 2018
staying in Edgemead, Wes-Kaap
Fantastiese verblyf.
John S. - 5th June 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Fantasies.
Vernon W. - 5th June 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Baie nice plek.
Willemien N. - 5th June 2018
staying in Prince Albert Road, Wes-Kaap
'n Lekker ervaring van die Karoo en sy uitgestrektheid.
Sharon S. - 5th June 2018
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Gordonsbaai is rustig Lekker staproete. Heel lekker.
Muriel B. - 5th June 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Aangename dorp.
Thea L. - 5th June 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Een van my gunsteling bestemmings in Suid Afrika. Heeltemal gek oor die plekkie en sy mense.
Ronelle J. - 5th June 2018
staying in McGregor, Wes-Kaap
Dit is 'n mooi dorpie, net ver van Vredenhof af. Daar is nie 'n kortpaadjie soontoe nie.
Janelle R. - 5th June 2018
staying in Longacres Country Landgoed, Wes-Kaap
Behalwe dat dit effens afgeleë is, is dit 'n lekker ontspanningsomgewing!
Androlene K. - 5th June 2018
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Sal dit vir enige een aanbeveel.
Chloe H. - 5th June 2018
staying in McGregor, Wes-Kaap
Nice destination for exploring closer wine farms.
Arno W. - 4th June 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Dis altyd 'n plesier om Robertson en die omliggende wynplase te besoek. Mens word orals hartlik ontvang en personeel is almal goed opgelei, vriendelik, professioneel en behulpsaam. Toeriste behoort gerus 'n plan te maak om die omgewing te besoek.
Helmine C. - 4th June 2018
staying in Uniondale, Wes-Kaap
Die dorp is baie skoon en die inwoners doen moeite om dit vir toeriste aantreklik te maak.
Kim G. - 4th June 2018
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Die padwerke het definitief 'n invloed op beplanning rondom verkeer en tye. En natuurlik die werke aan die trappe af onder na die strand. Maar ek is seker die kontrakteurs doen hul bes om spoedig af te handel, want dan is dit beslis tops!
Juanita J. - 4th June 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Fantastiese gebied met baie om te sien.
Sharmaine P. - 4th June 2018
staying in Bellville, Wes-Kaap
Keep up the good service.
Mandy And John B. - 4th June 2018
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Great town to visit. Especially love the quaint shops and galleries.
John C. - 4th June 2018
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Loved the Marina, beautiful sunsets.
Fanie O. - 4th June 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
Puik, net jammer ons kon nie langer bly nie.
Alco M. - 4th June 2018
staying in McGregor, Wes-Kaap
Much more than expected!
Henning V. - 4th June 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Baie skoon en netjies met baie goeie resturante in die omgewing.
Vanessa J. - 4th June 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Sal beslis weer gaan.
Sherona D. - 4th June 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Lieflike dorpie.
Carla O. - 4th June 2018
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Werk vir jul 'n lekker wynproe dag uit. Dis besonders!
Marius L. - 4th June 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Blouberg bly lekker.
Marinda N. - 4th June 2018
staying in McGregor, Wes-Kaap
Oulike, geskiedkundige bestemming.
Franco H. - 4th June 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Fantastiese atmosfeer en diens.
Liezel G. - 4th June 2018
staying in Stanford, Wes-Kaap
Pragtige dorpie!
Nina C. - 4th June 2018
staying in McGregor, Wes-Kaap
Quaint little town.
Jessica P. - 4th June 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
Mooi skoon dorp.
Mandi S. - 4th June 2018
staying in Heatherlands, Wes-Kaap
Rustige omgewing.
Valentino L. - 4th June 2018
staying in Santosbaai, Wes-Kaap
Maybe with my next visit I can ask for a later check out time.
Elizabeth C. - 4th June 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Holiday place indeed.
Sharmane M. - 4th June 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
Aangenaam verras oor die pragtige plekkie, vriendelike mense en lekker gekuier.
Yolanda E. - 4th June 2018
staying in Lutzville, Wes-Kaap
Lekker naby die see.
Morne K. - 3rd June 2018
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Baie lekker plekkie. Mense is vriendelik en baie aangenaam om mee te praat. Daar is geen doellose rondlopers of bedelaars wat pla nie en sekuriteitsvoertuie patroleer gereeld die omgewing. Die gevoel van veiligheid is teenwoordig en daar is geen haas êrens heen nie. Die paaie is in 'n goeie toestand en die omgewing is baie skoon.
Devere L. - 3rd June 2018
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Die dorp se strate is mooi skoon van rommel en die leegleêrs is bitter min indien enige. Al wat nie aangenaam was nie was die rommel langs die voetpaadjie langs die see Die mense was baie vriendelik in die winkels en op straat.
Riana K. - 3rd June 2018
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Dis 'n stil, rustige plek in die mooiste omgewing!
Alta B. - 3rd June 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Het voorheen gebly op Oudtshoorn, maar het geniet geniet om weer al die geskiedkundige ou geboue te sien na al die jare wat ek weg was. Die mense van die dorp is baie vriendelik. Iets wat mens nogals mis in Gauteng.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za