Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 37600 resensies.
Ghadijah S. - 27th September 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
The views are beautiful.
Anne-marie D. - 27th September 2020
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Dis 'n vriendelike Kaapse dorp.
Yvonne V. - 27th September 2020
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Lieflike vakansiebestemming.
Steven H. - 27th September 2020
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Best holiday destination ever.
Shirley W. - 27th September 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Lovely, friendly little town. Beautiful beach.
Tina J. - 27th September 2020
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Garage and Kleinmond very close to the place.
Jaques R. - 27th September 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Ons sal die Noisy Oyster-restaurant aanbeveel vir aandete waar ons 'n fantastiese pork belly geëet het asook die Seekombuis vir middagete.
Lisa J. - 27th September 2020
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Nice plek.
Kiera R. - 26th September 2020
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Beautiful sights to see in the town itself and very convenient location for reaching other lovely places.
Patricia B. - 26th September 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
So beautiful clean and the beach and our walks were amazing. Will definitely holiday in Paternoster again.
Verna B. - 26th September 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Was koud en nat, natuurlik beter in die somer.
Renee B. - 26th September 2020
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Klipgat Beach is 5 star absolute stunner and only 20 minutes drive from Halfkoord.
Phil T. - 26th September 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Soos enige stad is dit net te besig met verskriklike verkeer, maar is 'n pragtige stad met baie om te sien en te doen.
Susan D. - 26th September 2020
staying in Witsand, Wes-Kaap
Skoon dorpie met vriendelike mense.
Hannes T. - 26th September 2020
staying in Uniondale, Wes-Kaap
Pragtige omgewing.
Peter William H. - 26th September 2020
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
We are coming to live in Berry's Bay.
Denwyne J. - 26th September 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
With beaches and friendly people, Mossel Bay is always a good place to just come and wind down.
Erica S. - 26th September 2020
staying in De Rust, Wes-Kaap
Dis 'n mooi skoon dorp. Geen rommel lê in die strate nie. Die OK-winkel was die eienaar so hulpvaardig gewees. Hys al vir die afgelope 40 jaar die eienaar van die winkel.
Ronel S. - 26th September 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Die Spar, binne loopafstand, was netjies en skoon met letterlik als wat mens benodig. Mense is vriendelik. Baie beslis 'n pluspunt. En die algehele gevoel van rustigheid!
Madelie K. - 26th September 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Stad en sy mense na aan my hart!
Tracey W. - 26th September 2020
staying in Greyton, Wes-Kaap
Wonderful walks, mountain bike trails and charming restaurants, shops and houses make Greyton a perfect getaway from busy city life.
William M. - 26th September 2020
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Nice place, one of the few Karoo villages that has maintained its charm.
Marlize G. - 26th September 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Die mooiste plek in SA!
Lisanne V. - 26th September 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pragtig en rustig om daar vakansie te hou.
Samantha F. - 25th September 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Rustige area om weer asem te skep, mooie sonsondergange.
Martin V. - 25th September 2020
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Baie mooi dorp.
Rina H. - 25th September 2020
staying in Strandfontein, Wes-Kaap
'n Pragtige strand en alles lyk so skoon.
Abraham D. - 25th September 2020
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Het 'n paar dinge om te sien, Malgaseiland. Goeie viskos-eetplekke. Blommeprag. Langste trein met steenkool ooit.
Johannes A. - 25th September 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Did 'n baie mooi deel van die wêreld.
Elina N. - 25th September 2020
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Die sirkelroete tot by die waterval was besonders vir as jy 'n 4x4-voertuig het.
Willem V. - 25th September 2020
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
It's our favourite destination and go there once or twice a year.
Suanette Z. - 25th September 2020
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
You may leave but your heart will stay behind in this little town!
Lourens M. - 25th September 2020
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
'n Moet-sien vir almal.
Michelle S. - 25th September 2020
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Dorp is pragtig skoon.
Anne S. - 25th September 2020
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
As a major tourist destination along the West Coast; it could offer more Flower Season specials as part of Heritage Month Promotion.
Matilda K. - 25th September 2020
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Baie mooi dorp.
Alonzo N. - 25th September 2020
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Wish there were more shops cause if you forget something you have to drive to the mall to get it.
Rina B. - 25th September 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Te veel om te doen in 'n kort tydperk, bespreek gerus vir minstens 7 dae.
Elise S. - 25th September 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Altyd lekker om in die omgewing te kuier. Ons besoek aan die Shark Lab was baie interessant. Dié gids het insiggewende inligting verskaf.
Jan Hendrik B. - 25th September 2020
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Beïndruk met die netheid en skoonheid van die dorp.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]