Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36180 resensies.
"Great place to be, with friendly people, and great eating places."
"Struisbaai en Agulhas het 'n unieke karakter wat mens keer op keer laat terugkeer na die suidpunt van Afrika."
"Yzerfontein is 'n great dorpie met hope karakter. Dit is nie te ver vanaf Kaapstaf nie en beskik oor al die nodige winkels vir jou alledaagse behoeftes."
"The food at the Republic restaurant was excellent. We went for a walk and were greeted by everyone we walked past. A really tranquil setting with friendly people."
"Elke dag was daar iets besonders wat ons kon doen. Beslis die moeite werd om daar te gaan draai."
"Pragtige, Karoo dorpie met die majesteuse berge en op die plaas gevoel. Hoop regtig dat die teater weer binnekort sy deure sal oopmaak."
"Pragtige omgewing en heelwat om te sien en te doen, naby genoeg aan talle besienswaardighede."
"Vriendelike mense. Baie om te sien. Wou graag Danger Point toe gaan, maar dit was toe, so ek het 'n rede om weer terug te keer."
"Kaapstad is 'n baie bekende toeristebestemming. Dit bied 'n verskeindenheid van aktiwieteite."
"Baie vriendelike mense daar rond, van die petroljoggies tot die laundry mense! Skoon omgewing ook!"