Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 37425 resensies.
Charles N. - 8th October 2019
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Mosselbaai bly maar die pragtigste see-dorp. Om weg te kan kom uit die stad en in so dorp te wees, waar daar net genoeg is om besig te bly, maar ook te kan rus. Nog steeds ons gunstelingplek in Suid-Afrika om vakansie te hou.
Anneke S. - 8th October 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Baie besig gedurende skoolvakansies.
Marlise S. - 7th October 2019
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Koffiewinkels maak 16:00 toe wat vir ons bietjie vroeg was. Verder rustige plek vir vakansie met rus. Winkels voldoende vir vakansie.
Willis S. - 7th October 2019
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Mooiste en stilste wegbreek. Niks nodig om te verander.
Jacques V. - 7th October 2019
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Alles maak Gansbaai lekker.
Charl V. - 7th October 2019
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Ontwikkeling gaan lank neem om pos te vat in die omgewing.
Jacques G. - 7th October 2019
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Pragtige dorpie met baie karakter.
Andre H. - 7th October 2019
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Klein dorpie naby alle aantreklikhede met 'n fantastiese swemstrand.
Louis S. - 7th October 2019
staying in Britannica Heights, Wes-Kaap
Na genoeg aan die dorpie vir gerief, maar ver genoeg dat dit steeds voel of jy behoorlik wegbreek.
Marcello P. - 7th October 2019
staying in Rexford, Wes-Kaap
Definitief aanbeveel vir 'n oorslaap.
Ilonka P. - 7th October 2019
staying in Myoli Strand, Wes-Kaap
Dis 'n mooi skoon strand met heerlike rotse wat beskerming bied as die wind nukkerig raak.
Marianne M. - 7th October 2019
staying in Murdock Valley, Wes-Kaap
Ligging het ons gepas, naby Simonstad, Vishoek en Kaappunt.
Pietie W. - 7th October 2019
staying in McGregor, Wes-Kaap
Moes liewers daar gebly het.
Erna V. - 7th October 2019
staying in Ladismith, Wes-Kaap
Ladismith is 'n pragtige dorpie en omgewing. Het baie toeriste potensiaal.
Ap C. - 7th October 2019
staying in Bellville, Wes-Kaap
Bellville is ongelukkig bietjie te ver van die meeste toerisme aktiwiteite, maar ook redelik sentraal geleë.
Erna V. - 7th October 2019
staying in De Rust, Wes-Kaap
Pragtige dorpie. Lekker geëet by Rooi Donkie.
Lauren N. - 7th October 2019
staying in Pringlebaai, Wes-Kaap
Pringle Bay is a beautiful seaside village with spectacular views of the sea and surrounded by mountains, it is truly an amazing place.
Rick B. - 7th October 2019
staying in Vishoek, Wes-Kaap
A small town on the Cape Coast, beautiful relaxed. A place to be if you want to relax and enjoy the scenery in and around the town.
Zelna V. - 7th October 2019
staying in Oranjezicht, Wes-Kaap
See stars.
Frikkie C. - 7th October 2019
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Gordonsbaai is absoluut ons eerste keuse wanneer ons in die Kaap kuier. Wonderlike plek waar jy altyd veilig voel en pragtige klein winkels om te besoek terwyl jy die lekker strand en see geniet. Hier is die water darem nie te koud vir ons Vaalies nie.
Adri N. - 7th October 2019
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Heerlik.
Christian B. - 7th October 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Hou Yzerfontein soos hy is. Familiestrand soos ons hom ken.
Elphia W. - 7th October 2019
staying in Glentana, Wes-Kaap
Heerlike privaat strand.
Johan J. - 7th October 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Baie om te doen vir kinders en pragtige strand.
Maggie D. - 7th October 2019
staying in Klein-Karoo, Wes-Kaap
Pragtige deel van ons land!
Nastassha L. - 7th October 2019
staying in Piesangvallei, Wes-Kaap
Beautiful area and a very central point to everything we needed to see and do.
Anka O. - 7th October 2019
staying in Paarl, Wes-Kaap
Lieflike dorp met baie om te doen.
Eliska C. - 7th October 2019
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Ons sien gou weer.
Audrey A. - 7th October 2019
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Dit is fantastiese vakansieplek om rustig te verkeer en net die strande te geniet. Die enigste problem is dat jy moet ver ry om jou kruideniersware te gaan koop en dat daar nie 'n mall is nie.
Angelos A. - 7th October 2019
staying in Denneoord, Wes-Kaap
It's heaven on earth.
Gerhard D. - 7th October 2019
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Sien sterre.
Mamitseki H. - 7th October 2019
staying in Table View, Wes-Kaap
Excellent holiday destination.
Marian M. - 7th October 2019
staying in Klein-Karoo, Wes-Kaap
Al daai vars lug! Die beste medisyne vir enige moeë siel!
Terrence R. - 7th October 2019
staying in Goodwood, Wes-Kaap
Goodwood is great!
Shawn B. - 7th October 2019
staying in Suiderstrand, Wes-Kaap
Lieflike plekkie.
Chrisna B. - 7th October 2019
staying in Gouritz, Wes-Kaap
Lekker familie of egpaar vakansieplekkie!
Gary S. - 7th October 2019
staying in Breederiviervallei, Wes-Kaap
My only advice - take your time. There are gems around every corner. Stop and visit them all. The Boland hospitality at its best.
Amelia M. - 7th October 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Dis een van die mees perfekte plekke vir enige gesin en selfs vriende om te kuier. Sal beslis weer gaan.
Thomas A. - 7th October 2019
staying in Courtrai, Wes-Kaap
Dit is goed geleë om die area en wynplase te verken.
Celeste K. - 7th October 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Fabulously awesome.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]