Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 18527 resensies.
Anchane K. - 1st May 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Lieflike dorpie.
Bonny F. - 30th April 2017
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
A good start to a Garden Route trip.
Jannie D. - 29th April 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Lekker weer in April en naby ons woonplek in Worcester.
Charnell E. - 29th April 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Baie mooi!
Francois A. - 28th April 2017
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Ek was op Tulbagh in September 1969 met die aardbewing en dit was goed om weer daar te wees na die ramp na soveel jare. Die museum is 'n moet-besoek vir enigiemand wat gehoor het van die aardbewing en wat graag wil sien (foto's) hoe dit gelyk het na die dorp getref is.
Piet J. - 28th April 2017
staying in Montagu, Wes-Kaap
Pragtige en veilige en skoon dorp.
Pieter C. - 28th April 2017
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Melkbos het 'n wonderlike strand om te speel, maar ook om vir 'n lang stap te gaan. Die winkelgeriewe is uitstekend en die restaurante goed maar neig na die duur kant toe.
Johan H. - 28th April 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Wat 'n pragtige dorp vol geskiedenis en wonderlike mense.
Ilse B. - 28th April 2017
staying in La Provence, Wes-Kaap
Stunning.
Christian R. - 28th April 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Sal langer moet bly. Te lekker!
Rene' W. - 28th April 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Lot of friendly residents. Peaceful surroundings and plenty of different destinations for day drives. Interesting shopping opportunities. Eating out is made easy with plenty choices.
Ansie J. - 28th April 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Mal oor Langebaan. Ons het al baie daar gaan kamp.
Shirley F. - 28th April 2017
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
Green Point is very central.
Louis J. - 28th April 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Dit is die juweel van die Weskus!
Carli K. - 28th April 2017
staying in Robertson, Wes-Kaap
Robertson is altyd lekker! As jy nou kamp of in 'n hotel bly, daar is baie om te doen vir die hele familie en die mense is vriendelik. Die weer is partykeer onvoorspelbaar, so neem maar net klere vir elke seisoen.
Antoinette B. - 28th April 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzerfontein ... hartsfontein!
Adri B. - 27th April 2017
staying in Greyton, Wes-Kaap
Besonders!
Carlo L. - 27th April 2017
staying in Glentana, Wes-Kaap
Lang en mooi strande met lekker ver stappe langs die see moontlik en potensiaal vir rotshengel aan die Oostekant. Alhoewel daar onverwags baie mis was in die afwesigheid van winde tydens ons besoek van drie dae, is die weer lekker en gematig. Glentana was nog altyd en is steeds 'n baie goeie bestemming!
Nicolene V. - 27th April 2017
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Baie lekker, skoon en die mense is baie vriendelik.
Gail S. - 27th April 2017
staying in Stanford, Wes-Kaap
Neat and friendly village, with wonderful places to eat and excellent options for exploring the area.
Lodewyk D. - 27th April 2017
staying in Muizenberg, Wes-Kaap
Hou dit so!
Joretha L. - 27th April 2017
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Vir ons as ouer mense ideaal rustig en naby alles.
Priscilla F. - 27th April 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Ek sal keer op keer teruggaan. Die uitsig, restaurante en strand is onverbeterlik.
Glen R. - 27th April 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Great.
Megan D. - 27th April 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Wonderlike dorp om vakansie te gaan hou.
Junita E. - 26th April 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Goeie halfstopplek.
Johan S. - 26th April 2017
staying in Montagu, Wes-Kaap
Dit is ons eerste keer in Montagu en kan nie wag om terug te kom vir 'n langer periode nie!
Z.james J. - 26th April 2017
staying in Robertson, Wes-Kaap
Lots of activities in regards to winery, but lacks many outdoor activities for people who are not interested in wine.
Arpana B. - 26th April 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Stunning little town with personality!
Leanne C. - 26th April 2017
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Dit is perfek vir 'n lekker rustige gesinsvakansie.
Anthea L. - 26th April 2017
staying in Nuweland, Wes-Kaap
Baie lekker omgewing.
Tinus D. - 26th April 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Weereens lekker ou Weskus. Langebaan is tops.
Irene V. - 26th April 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Pragtige dorpie, maar baie besig in seisoen.
Annetjie D. - 26th April 2017
staying in De Rust, Wes-Kaap
Baie lekker rustige plekkie.
Jacques L. - 26th April 2017
staying in McGregor, Wes-Kaap
Al is die dorpie baie klein, kan dit in jou hart inkruip. Gaan besoek beslis vir John by die Old Post Office, maar maak net seker oor wanneer dit oop maak. Verder is dit lekker om met die plaaslike gemeenskap te gaan gesels oor wat als in die dorp aangaan.
Daan M. - 26th April 2017
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Lekker plek wat baie veilig is, met alle geriewe naby en heelwat om te doen.
Deon N. - 25th April 2017
staying in Wellington, Wes-Kaap
Daar is 'n aantal histories geboue in die dorp. Die omgewing (berge en wingerde) is mooi.
Deon N. - 25th April 2017
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Interessante kontreiwinkels en eetplekkies langs Roete 62.
Sonia J. - 25th April 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Daar is regtig baie, baie goeie geriewe. Van gastehuise tot restaurante om van te kies. Van die boonste gehalte.
Ken O. - 25th April 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Tops!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za