Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 30452 resensies.
Marieta C. - 27th October 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Fantiese plek. Ons trek binnekort hierheen. Kan nie wag om ons nuwe lewens hier te begin nie!
Elsa D. - 27th October 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Gee watertenks vir die Donkey Sanctuary asb!
Willem P. - 26th October 2018
staying in Perlemoenbaai, Wes-Kaap
Schitterende plek! Walvissen en zeeleeuwen gespot.
Hendrik D. - 26th October 2018
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Beslis 'n besoek werd.
Sherneil K. - 26th October 2018
staying in The Island, Wes-Kaap
Ideal for romantic getaway but not for family holiday.
Christian K. - 26th October 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
'n Klad op Munisipaliteit en gemeenskap se naam dat die eens puik museum in Paul Kruger-straat die afgelope jare net 'n murasie en rommelhoop is en nie herbou word nie. Wingerde en boorde op die plase in die distrik is pragtig en 'n vreugde om te besigtig.
Elize O. - 26th October 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Verrassende natuurskoon, al is dit nou baie droog.
Lance H. - 26th October 2018
staying in Brenton-on-Sea, Wes-Kaap
Natuurskoon ongelooflik mooi, veilige area naby aan Knysna.
Fraulein D. - 26th October 2018
staying in Upper Old Place, Wes-Kaap
Stil en rustige omgewing.
Suegnet L. - 26th October 2018
staying in Panorama, Wes-Kaap
Nie werklik 'n toeriste-area nie, maar naby genoeg. Alle mediese praktyke is binne stapafstand, sowel as 'n kruideniersware winkelgroep. Panorama Mediclinic is letterlik 300 m ver.
Cecelia C. - 26th October 2018
staying in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Die paaie is baie besig en smal, stap is jou beste opsie, daarom is verblyf wat sentraal is, baie gerieflik.
Abraham J. - 26th October 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Ek is mal oor Strand.
Pieter V. - 26th October 2018
staying in Paarl, Wes-Kaap
Goed geleë om Kaapstad en omgewing te besoek.
Pieter V. - 26th October 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Net goeie oornagstop.
Lizl B. - 26th October 2018
staying in Knysna, Wes-Kaap
Beveel dit vir elke persoon aan.
Frans P. - 26th October 2018
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Pragtig.
Charmaine S. - 26th October 2018
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Wonderlike omgewing.
Tom U. - 26th October 2018
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Pragtige, skoon dorp wat jou lus maak om sommer daar te bly.
Eniah M. - 25th October 2018
staying in Milnerton, Wes-Kaap
Clean and secure place.
Dave V. - 25th October 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Swartberg Hotel beslis 'n besoek werd.
Leon D. - 25th October 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Baie lekker plek.
Frans M. - 25th October 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan is a great get away from Cape Town. The wind is perfect for kite and wind surfing. The shops and restaurants are lovely and worth visiting. A holiday destination, you won't get tired of.
Marlena D. - 25th October 2018
staying in Santosbaai, Wes-Kaap
Was heerlik om snags die branders op die strand te hoor breek. Lekker strand reg voor trein.
Lizette F. - 25th October 2018
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Bekoorlik en hoogs aan te beveel.
Lindy H. - 25th October 2018
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Lekker plek en naby aan beide Saldanha en Vredenburg.
Sanet E. - 25th October 2018
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Pragtige plek met lekker restaurante.
Erik S. - 25th October 2018
staying in De Rust, Wes-Kaap
A charming little village with beautiful views of the Swartberg and authentic old houses.
Sanet E. - 25th October 2018
staying in Simonstad, Wes-Kaap
Pragtig!
Sanet E. - 25th October 2018
staying in Doringbaai, Wes-Kaap
Mooiste plek!
Hantie L. - 25th October 2018
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Dit is rustig en mooi net wat mens nodig het om lekker te rus.
Magriet P. - 24th October 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Vriendelike mense. Pragtige winkeltjies.
Madaleen P. - 24th October 2018
staying in Paradyskloof, Wes-Kaap
Beautiful and safe.
Linda C. - 24th October 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Quiet town with friendly people, minimal traffic problems.
Adrienne D. - 24th October 2018
staying in Paarl, Wes-Kaap
Must visit: The Taal Monument. The view from there is awesome. The strawberry shop has freshly picked strawberries at very reasonable prices. Babylonstoren is a must see. Delicious food at the garden restaurant. We will be back soon.
Derek T. - 24th October 2018
staying in Tokai, Wes-Kaap
The Rustic Manor BB is close to a large shopping mall (Blue Route) that has some excellent low cost eateries and houses many of the large South Africa chain stores. Tokai is leafy, quiet, top-end residential area.
Adri O. - 24th October 2018
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
'n Mooie dorpie en die omgewing is absoluut pragtig.
Guy L. - 24th October 2018
staying in Vredehoek, Wes-Kaap
Great deel van die stad! Sal verseker weer hier bly.
Jamie-lee P. - 24th October 2018
staying in Voëlklip, Wes-Kaap
Rustige buurt en baie om te besigtig in die natuur en see. Sal enige tyd terugkeer!
Euodia R. - 24th October 2018
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Walvisboot is gekanselleer alhoewel die wind en weer vir 'n mens perfek lyk is dit blykbaar 'n ander storie op die oop see, so weet dit net.
Linda B. - 24th October 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
As julle, soos ons, nie aan sport aktiwiteite soos bergklim, fietsry, ens deelneem nie, is daar nie veel ander dinge te doen in Swellendam nie. Die interessante winkeltjies en restaurante is 'n plus-punt en tydens ons verblyf op 'n weeksdag was daar net 'n handvol restaurante na 17:00 oop.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za