Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 36612 reviews.
"Kaapstad bly net tops. Altyd lekker om die skoonheid van die omgewing te kom geniet en natuurlik die heerlikste vis, wyn en kaas te koop wat jy nét hier kry."
"First time visit to Lamberts Bay. We are from Cape Town and irritated that we haven't been to Lamberts Bay before! So glad we discovered it now. Not far from Cape Town. Lovely restaurants. Beautiful beaches. Friendly people. Great great place to come for a weekend or longer!"
"Baie mooi en skoon en voel of jy in ;n ander land is en nie in Suid-Afrika."
"Sal enige tyd weer Gansbaai en Oppiekoppie besoek. Het ons werklik geniet en het soos kinders sonder probleme gevoel."
"We fell in love with Hermanus, it took our breath away, and we loved all the walks along the coast so close by and the dramatic cliffs with the sidewalk art. Davies Pool just down the road was also a treat, a natural pool enclosed by rocks and the walk-way down into the pool with its own bannister was such a treat!"
"Stilbaai is 'n uitstekende vakansiedorp met baie lekker eetplekke. Probeer gerus Allegaartjie en Lapskuit en Nardos Pizza. Jy kan die river, lagoon en see geniet."
"Wow, wow, wow! Uitstekend. Oudtshoorn is 'n pragtige plek om vakansie te gaan hou en daar is so baie plekke om te besigtig."
"Dit is 'n lieflike bestemming, met 'n 1000 dinge om te doen en te sien binne 'n radius van 100 km."
"Een van die beste plekke, maar geriewe en dienste is relatief power."
"Dit was nog altyd my droom om met my familie daar te kuier, die ete by Duttons Cove restaurant was idillies - ek sal beslis weer daar gaan kuier."
"There are lovely restaurants and it is a peaceful town. This is a place to relax and refresh from city life. Residents are friendly and greet strangers."
"Oudekloof Wine Estate is 'n wenner. Dis jammer Paddagang Restaurant het toegemaak. Kole & Deeg in die dorp maak die beste breakfast."