Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32136 resensies.
Marianne R. - 18th September 2020
staying in Weskus, Wes-Kaap
The flowers were great.
Louise S. - 18th September 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Baie lekker vakansiebestemming.
Danie O. - 18th September 2020
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Genoeg om toeriste besig te hou. Pragtige omgewing.
Danie O. - 18th September 2020
staying in Montagu, Wes-Kaap
Baie lekker gekuier, baie om te sien en doen.
Danie O. - 18th September 2020
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Die omgewing is pragtig met vriendelike mense.
Erika H. - 18th September 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Baie kommersieel oor naweke, ouwêreldse rustigheid in die week. Uitstekende, interessante restaurante.
Nicolene R. - 18th September 2020
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Plett is vir seker my nuwe gunsteling toeristebestemming.
Esbeth V. - 18th September 2020
staying in Strandfontein, Wes-Kaap
Dit was my eerste besoek aan Strandfontein en ek was aangenaam verras. Dis 'n pragtige omgewing met 'n heerlike strand om op te stap, groot branders en mooi rotse.
Jannie D. - 18th September 2020
staying in Weskus, Wes-Kaap
Die deel van ons mooi land het nou maar eenmaal daai spesifieke "iets" wat mens nie oral ervaar nie.
Lloyd W. - 18th September 2020
staying in Strandfontein, Wes-Kaap
Fantastiese vakansieplek.
Marlene M. - 18th September 2020
staying in Knysna, Wes-Kaap
Die dorp is vriendelik en ordelik, rustig en netjies, met lekker restaurante en boekwinkels.
Niel J. - 18th September 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Netjiese dorp. Kan sien daar is goeie bestuur en beheer.
Cate E. - 18th September 2020
staying in Witsand, Wes-Kaap
Witsand is perfectly positioned for day trips to the Karoo or Garden Route or De Hoop Nature Reserve. It has a very temperate climate, with great beaches and views. The estuary is picturesque. There are a variety of things to do so anyone's tastes can be satisfied. If you're looking for something a little quiter than Hermanus or Plettenberg Bay, but still with modern comforts, then Witsand is an excellent choice.
Michael P. - 18th September 2020
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Baie lekker vakansieplek.
Lorraine F. - 17th September 2020
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Ons sal beslis Lambertsbaai weer besoek. Net teleurgesteld dat Muisbosskerm nie oop was nie, maar ons het begrip. Die Weskus Kombuis was 'n goeie tweede keuse!
Willemien V. - 17th September 2020
staying in Heidelberg, Wes-Kaap
Pragtige dorp.
Mike T. - 17th September 2020
staying in Darling, Wes-Kaap
Lovely coffee shop and sweet shop and great wine estates, still has old world charm.
Lydia N. - 17th September 2020
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Swellendam is 'n dorp wat maklik onder reisigers se gunstelinge kan tel. Daar is baie interessante besoekplekke en dit kan as middelpunt gebruik word vir dag-uitstappies na 'n groot hoeveelheid besienswaardighede in die omliggende distrik.
Rina K. - 17th September 2020
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Die netheid van Struisbaai met sy goed versorgde huise is indrukwekkend.
Annamarie G. - 17th September 2020
staying in George, Wes-Kaap
Sal graag my tassie pak en permanent daar gaan bly.
Jan L. - 16th September 2020
staying in Weskus, Wes-Kaap
Weskus is baie aangenaam en mooi.
Hanlie A. - 16th September 2020
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Huis meer in Franskraal as Gansbaai, maar wonderlik geleë. Geen see-uitsig, maar so naby die strand. Dit was 'n heerlike vakansie!
Hilton P. - 16th September 2020
staying in Weskus, Wes-Kaap
My favourite holiday destination.
Reneed C. - 16th September 2020
staying in Weskus, Wes-Kaap
Always a pleasure to visit the West Coast.
Piet G. - 16th September 2020
staying in Langebaan, Wes-Kaap
’n Moet vir elke reisiger.
Petro G. - 16th September 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Die mooiste en beste plek in die wêreld. Mense is baie vriendelik en dit is net ’n wonderlike ervaring vir min geld. Stad en strande is pragtig skoon. Daar is iets vir ieder en elk om te geniet.
Gaynor T. - 16th September 2020
staying in Knysna, Wes-Kaap
Knysna never disappoints.
Hazel V. - 16th September 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Baie goed vir toerisme. Vermaak vir oud en jonk. Natuurskoon pragtig.
Vossie V. - 16th September 2020
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Pragtige plek en sal beslis weer daar gaan kuier.
Jean-mari S. - 16th September 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Berge en see, wat wil 'n mens nou meer hê? Elke hoek en draai maak 'n mens op jou knee staan uit dankbaarheid om 'n Suid-Afrikaner te wees. Pragtige deel van ons land laat my bewoë.
Elzanne S. - 16th September 2020
staying in Weskus, Wes-Kaap
Die rusitgheid bring vrede vir jou siel!!
Botha A. - 16th September 2020
staying in Weskus, Wes-Kaap
Baie aangenaam, die paaie is uitstekend en goed versorg.
Iain V. - 16th September 2020
staying in Strandfontein, Wes-Kaap
Beslis die moeite werd om eendag af te tree op so 'n mooi, rustige en veilige vakansiedorp of om net vakansie te gaan hou.
Colette H. - 16th September 2020
staying in Stadskern, Wes-Kaap
Onveilig in die aand.
Estelle W. - 16th September 2020
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Prentjiemooi.
Ben V. - 16th September 2020
staying in Weskus, Wes-Kaap
Paradys.
Andrea V. - 16th September 2020
staying in Weskus, Wes-Kaap
In vergelyking met ander dele wat ek gesien het in SA. Is die Weskus die moeite werd om deur te toer, sterk aan te beveel veral in die blommetyd.
Marina A. - 16th September 2020
staying in Boland, Wes-Kaap
Het vir die eerste keer daar gekuier en gaan definitief weer. Daar is nog so baie om te sien en te ontdek!
Billy D. - 16th September 2020
staying in Weskus, Wes-Kaap
Die blomme was mooi.
Rienie V. - 16th September 2020
staying in Wes-Kaap
Ons ervaring was goed. Mense is gasvry en het ons baie welkom laat voel.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za