Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.58 uit 5 gekry volgens 39877 resensies.
Andrew M. - 4th July 2021
staying in De Rust, Wes-Kaap
Lovely stopover before exploring Meiringspoort and its stunning geology.
Erika S. - 4th July 2021
staying in Kaapse Roete 62, Wes-Kaap
Altyd 'n vreugde om op hierdie roete te reis!
Wendy H. - 3rd July 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Do yourself a favour- visit our beautiful city!
Liezl V. - 3rd July 2021
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Ek gaan vir seker weer daar bespreek as ons weer af ry na die seehuis toe.
Louis C. - 2nd July 2021
staying in Infanta, Wes-Kaap
Infanta is vir seker 'n groot aantrekkingskrag vir hengelaars en watersportliefhebbers.
Tony S. - 2nd July 2021
staying in Stanford, Wes-Kaap
Interesting village, lovely walks and exceptionally friendly and helpful local residents.
Eline V. - 2nd July 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Have lived here since 1973, still loving it.
Russell S. - 2nd July 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Baie mooi, rustige dorp.
Chavonne S. - 2nd July 2021
staying in Porterville, Wes-Kaap
Small, quiet little town, has everything you need. Highly recommended!
Tania H. - 2nd July 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Kaapstad bly die beste en een van die mooiste stede in die wêreld.
Stephen B. - 2nd July 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Very lovely place. Kaai 4 is a must visit restaurant!
Belinda M. - 2nd July 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
We enjoyed the best foods and wine at Doodles Beachfront Restaurant. Breakfast at The Waffle Company is a must visit. Kids and granny enjoyed the Aquarium and wine tasting and Sunday at Constantia Glen was epic. We felt like tourists in our own city.
Beulah R. - 1st July 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Kaapstad is the place to be. Lots of adventures and fun places.
Jonathan R. - 1st July 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Cape Town never ceases to amaze and impress.
Natalia S. - 1st July 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Mosselbaai is altyd lekker en vriendelik en pragtig. Soveel om te doen en te sien, sonder om enige geld te spandeer.
Blair M. - 1st July 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
The best destination in the world. (But I am biased).
Philip B. - 1st July 2021
staying in Velddrif, Wes-Kaap
The fish factory can make the whole town smell really, really bad! Definitely bad for tourism.
Ivan O. - 1st July 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Great plek, net nie in die winter vir ons nie.
Riki C. - 1st July 2021
staying in Kaapse Roete 62, Wes-Kaap
Die "Karoo kitch" raak 'n bietjie vervelig na 'n ruk - te veel ou, stukkende karre en goeters wat rondstaan sonder doel. Sou graag meer van die droë vrugte, waarvoor die gebied bekend is, in die winkels wil sien.
Precious Nomaza S. - 1st July 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
The environment there is very good and their activities are excellent.
Shannen J. - 1st July 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Kaapstad is amazing.
Annerie M. - 30th June 2021
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Daar is net een mooi straat, die dorpie is bietjie verwaarloos.
Fanie D. - 30th June 2021
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Ons het by die Portuguese Restaurant gaan eet die aand. Die kos was pateties. Verder was alles nice en lekker gewees.
Ina L. - 30th June 2021
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Sal enige tyd daar wil woon!
Jeffrey P. - 30th June 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Beste toeristebestemming in die Wes-Kaap.
Ellen P. - 30th June 2021
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
A peaceful place, beautiful views. Very relaxing yet not boring. Highly recommend Stilbaai as a top destination.
Micheline F. - 30th June 2021
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Die area is baie skoon en daar is baie om te sien. Paternoster, Langebaan, St. Helenabaai.
Hilton C. - 29th June 2021
staying in Boland, Wes-Kaap
Dis lekker in die Boland.
Pieter J. - 29th June 2021
staying in Boland, Wes-Kaap
'n Mens is so geneig om ver te wil ry om vakansie te gaan hou terwyl die Boland redelik naby is en daar sulke mooi en bekostigbare akkommodasie is soos die Karoo Kuierhuis.
Percy F. - 29th June 2021
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Very friendly community.
Hennie L. - 29th June 2021
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Lekker plek. Baie om te doen en te sien.
Magdel P. - 29th June 2021
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
'n Heerlike maaltyd by die Trans Karoo restaurant geniet. Min restaurante was oop in die aand.
Jonathan F. - 29th June 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Lekker plekke om te besigtig. Alle winkels en restaurante is daar, asook die mark, walviskyk en die geleentheid om net lekker te stap en die uitsig te geniet. 'n Baie goeie area om bietjie weg te breek van die gejaag van die stad en sy gewoel.
Nadine M. - 29th June 2021
staying in Pearly Beach, Wes-Kaap
Plenty nearby to explore.
Herman B. - 29th June 2021
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Baie mooi interessante plek. Sal definitief weer gaan kuier daar.
Thanyani M. - 29th June 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
I think Southern Suburbs is the best. If ever you visit Cape Point be careful of baboons. Keep plastic bags and food out of the view of baboons.
Jonathan V. - 29th June 2021
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Sal definitief mense aanbeveel om 'n kuiertjie daar te maak.
Amanda W. - 29th June 2021
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Beautiful!
Louis S. - 29th June 2021
staying in Knysna, Wes-Kaap
Due to Covid, many shops/restaurants, etc. have sadly closed. Therefore less shopping and dining options. However, Knysna is still, and will always be my favourite on Garden Route.
Lonn V. - 29th June 2021
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
The smell in the mornings - love it.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]