Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.
"Rustige plek waar jou siel behoorlik kan rus en jy kan ontspan en net die stilte geniet."
"Pragtig, alles mooi skoon in die dorpie en sentraal naby ander plekke om te besoek geleë."
"Need to spend more time there to determine why everyone wants to retire there. It seemed like an exceptionally clean place."
"Will definitely go back to Gansbaai, wonderful beaches and a weekend is too short to explore all Gansbaai has to offer."
"It is difficult to give 5 stars at the moment, due to the limitations on activities permitted during Covid. Also, many establishments are limited in how they are able to function."
"I was very impressed with the place and would surely recommend it to friends."
"Hartenbos, Santos Beach and the Point was an experience we had with our children."
"Daar is so baie om te doen en te beleef in en om Kaapstad, dat goeie beplanning krities is. Absoluut 'n gunsteling bestemming."
"Ongelooflike besige stad. Baie besienswaardighede in en om die stad. Beslis 'n belewenis."
"Nog altyd daar met vakansie gewees, lekker weer en baie om te doen vir kinders."