Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

George, Wes-Kaap

The Farmhouse

"Beautiful place, lots of nature, very safe."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Rondegat Cottages

"Mooi blomme. Maar draai regs en ry deur Sederberge. Dis nog mooier."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Paradyskloof Eenheid

"Baie sentraal om die Wes-Kaap te besigtig."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Clanwilliam Hills Dam House and Flat

"Pragtige dorp met vriendelike mense en baie te sien en te besoek."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Dwarslêbos

"Awesome place, highly recommend."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Krakadouw Cottages

"Clanwilliam is ‘n amazing plekkie om te verken."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Suidersee Block 2

"Hartenbos het die beste strand."

Piketberg, Wes-Kaap

Cornerstone Guesthouse

"Mooi omgewing, ons was op pad van blomme N7 na Kaapstad. Het als so geniet. Wonderlik."

Laingsburg, Wes-Kaap

Laings Lodge

"The museum curator was very helpful and friendly."

Paternoster, Wes-Kaap

Marlyn and Dolfyn Self-catering

"Ons was verwittig van inbrake in Paternoster te Loeriesfontein deur 'n gereelde besoeker/werker daar."

Paternoster, Wes-Kaap

Sandals

"Pragtige plek."

Kaapstad, Wes-Kaap

Tuckaway

"Beeldskone berge en vriendelike mense!"

Merweville, Wes-Kaap

Springbok Lodge Merweville

"Tyd het hier stil gaan staan. Pragtige, mooi skoon dorpie. Sal altyd 'n plan maak om daar te gaan kuier as ek die geleentheid kry."

Struisbaai, Wes-Kaap

Bodega Fuchs

"Unspoiled, pristine jewel on the cost of SA."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Rondegat Cottages

"Genoeg om toeriste besig te hou. Pragtige omgewing."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Lombards Guest House

"Die omgewing is pragtig met vriendelike mense."

Paternoster, Wes-Kaap

Linhof Boutique Guest House

"Baie kommersieel oor naweke, ouwêreldse rustigheid in die week. Uitstekende, interessante restaurante."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Plett Beachfront Accommodation

"Plett is vir seker my nuwe gunsteling toeristebestemming."

Strandfontein, Wes-Kaap

Strandfontein Holiday House

"Dit was my eerste besoek aan Strandfontein en ek was aangenaam verras. Dis 'n pragtige omgewing met 'n heerlike strand om op te stap, groot branders en mooi rotse."

Knysna, Wes-Kaap

Brenton on Sea Cottages

"Die dorp is vriendelik en ordelik, rustig en netjies, met lekker restaurante en boekwinkels."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Withuis

"Netjiese dorp. Kan sien daar is goeie bestuur en beheer."

Witsand, Wes-Kaap

Waves Of Witsand Guesthouse

"Witsand is perfectly positioned for day trips to the Karoo or Garden Route or De Hoop Nature Reserve. It has a very temperate climate, with great beaches and views. The estuary is picturesque. There are a variety of things to do so anyone's tastes can be satisfied. If you're looking for something a little quiter than Hermanus or Plettenberg Bay, but still with modern comforts, then Witsand is an excellent choice."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Raston Guest House

"Ons sal beslis Lambertsbaai weer besoek. Net teleurgesteld dat Muisbosskerm nie oop was nie, maar ons het begrip. Die Weskus Kombuis was 'n goeie tweede keuse!"

Struisbaai, Wes-Kaap

Huis van 2 Oseane

"Die netheid van Struisbaai met sy goed versorgde huise is indrukwekkend."

George, Wes-Kaap

Danke Ma

"Sal graag my tassie pak en permanent daar gaan bly."

Weskus, Wes-Kaap

Affi Plaas

"Weskus is baie aangenaam en mooi."

Gansbaai, Wes-Kaap

Ons Kraal Holidays

"Huis meer in Franskraal as Gansbaai, maar wonderlik geleë. Geen see-uitsig, maar so naby die strand. Dit was 'n heerlike vakansie!"

Weskus, Wes-Kaap

Clanwilliam Hills Dam House and Flat

"My favourite holiday destination."

Blad
Blad 702 - Wys 21031 tot 21060
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang