Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Jakkalsdraai Guest House"Mooi dorp met lekker winkels. Als wat jy nodig mag kry is daar. Ons was gedurende 'n baie besige naweek daar, maar nietemin het ons die dorp baie aangenaam gevind."
Groenkloof, Ontsnap Uit Johannesburg
Spacube Luxury Suites and Spa"Die hospitaal en mini-sentrum is loopafstand en is in 'n baie veilige area."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Kleinplaas Guest Farm"Potchefstroom is 'n lewendige gemeenskap, die studente vrolik die stad op. Daar is genoeg historiese plekke om te besoek en ook heelwat vir die wat van uitgaan hou."
Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg
Damview Holiday Accommodation"It is a wonderful place, I like it. "
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Roaring Sky Bush Lodge & Safari Camp"Juweel, amper in die stad."
Garsfontein, Ontsnap Uit Johannesburg
730 On Sher"Met Atterbury Value Mart net om die draai kon ons sommer baie van ons inkopies daar gedoen kry. Beslis ‘n plus vir ons plattelanders!"
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Bietjie Bosveld Lodge"Heerlike koffiewinkels en padstalle. Provence padstal se kos uit die boonste rakke."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rambling Rapids"Daar is so baie goed om te doen, nie 'n oomblik van verveeld wees nie."
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Brown's Cabin and Cottages"The smallest pubs and cafes are the greats place keep them hidden."
Rustenburg Town, Ontsnap Uit Johannesburg
Rustenburg Inn"It's a lovely place to use as a base if you are travelling to and from Sun City and the Pilanesburg Game Reserve. Very easy to get around and lots of shops for everything you need for your holiday."
Villiers, Ontsnap Uit Johannesburg
Naguiltjie Guesthouse"Klein plattelandse Vrystaat-dorpie met 'n warm hart."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Mistique Waters"Daar is iets vir almal. Ons het lekker rustig gekuier by die antieke winkels en restaurante, asook quads gery en boogskiet gedoen deur Real Adventures. Heerlike vakansie."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Tussen-I-Bome Guest Farm"Die R320 fooie was ongelukkig 'n mors van geld. Ons het feitlik geen diere gesien nie en middagete by die Kingfisher restaurant was 'n groot teleurstelling."
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Brown's Cabin and Cottages"Naby genoeg aan Harties dat alles binne ry-afstand is sonder om die gevoel dat jy in die natuur is, te verloor."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Tshikwalo Lodge"The reserve is a great place to travel, however one needs to get a reliable lodge to book in."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Roratau Tented Bush Camp"Mystic Monkeys and Feathers is definitief 'n plek wat die hele familie kan gaan sien. Baie verskillende diere en voëls om te sien."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Mistique Waters"Parys is 'n wonderlike dorpie met soveel plekkies om te ontdek. "
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Jimmy's Place - Thatch Lodge"Pragtig! So gerieflik naby Pretoria."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Boom69 Self-catering"Lieflike dorp, met so baie natuurskoon, winkeltjies en aktiwiteite om die hele gesin besig te hou."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins"Nabygeleë en bekostigbaar vir almal met baie om te sien en te doen."
Senekal, Ontsnap Uit Johannesburg
The Fairway Guesthouse"Van die vele Vrystaatse dorpe wat ongelukkig baie agteruitgegaan het en nie meer so skoon lyk nie; was Senekal definitief in 'n beter toestand."