Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11336 resensies.

De Rust, Karoo

The Travelling Tortoise Retreat

"Very friendly little town with a few interesting places to see and enjoy."

Williston, Karoo

Ark Gastehuis and Williston Mall

"Lovely town, wonderful atmosphere great restaurant. "

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Goeie oornagplek tussen die Kaap en Gauteng."

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"Besige dorpie en Elsa'@27 beste in Britstown!"

Joubertina, Karoo

Le Bocage Guest House

"The town is beautiful and the people were warm. However, the town does need a few more shops. The ShopRite Usave was always full and there's few shops to shop from. There's also a need for a KFC. It was sad that one could not drive to a KFC for some yum chicken."

Nieu-Bethesda, Karoo

Doornberg Guest Farm

"Sondagoggend - presies 1 plek oop vir ontbyt, uit die 5 beskikbare fasiliteite? Miskien afseisoen!"

Aberdeen, Karoo

Aberdeen Self-Catering

"Rustige plek met die nodige oornagverblyf."

Prieska, Karoo

Kol-In Selfsorg Eenheid

"Prieska-omgewing is interessant, ek het net oorgebly vir die nag, daar is 'n groot aantal sonkragplase by Copperton 37 km weg asook windplase, netjiese skoon dorp. Ek is nie seker van die toeristebestemming nie, skynbaar baie jaggeleenthede in die omgewing."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Baie mooi dorpie."

Hanover, Karoo

3 Darling Street Guest House

"Perfect sleep over destination."

Hanover, Karoo

Trappieskop

"Nie tyd gehad om meer te sien nie."

De Rust, Karoo

The Travelling Tortoise Retreat

"If you're looking for a place to relax and destress, then this is the place. You can make a day trip to Oudtshoorn if you like or just stay and enjoy the views."

Merweville, Karoo

Die Botes Huisie

"Besoek die Boekklub, Karoo Blessings vir lekker nougat en lekker kuier met Mariaan en Suzanne. Draai by die kerk wat stunning is en ry deur die hele plek. Sal beslis weer hier kom besoek. Merweville is 'n great dorp!"

Beaufort-Wes, Karoo

Dreams

"Lekker restaurante en Chris Barnard museum."

Richmond, Karoo

Be Blessed Selfcatering

"We had a pleasant stay."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Ons kies Gariepdam vir 'n oorslaap op reis na Kaap-provinsie."

Carnarvon, Karoo

Sandrivier Gasteplaas

"Carnavon lyk great. Het min tyd gehad, maar volgende keer kom ek met my vrou en dan gaan ons lekke kuier."

Aberdeen, Karoo

Die Dorpshuis

"My rustige geboortedorp. Argitektuur van die ouer geboue in die dorp is van hoogstaande gehalte. As jy wil ontspan en wegkom van die geroesemoes van die stad en Karoostilte wil geniet, is Aberdeen net die plek."

Victoria-Wes, Karoo

Karoo Koelte Accommodation

"Verwaarlooste ou dorpie, met baie bedelaars. Die munisipaliteit doen onreg aan die dorpie."

Nieu-Bethesda, Karoo

The Ibis Lounge

"Pragtige weggesteekte juweeltjie in die berge. Maak tyd om ten minste 'n dag daar te spandeer."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Ideaal vir oorslaap na 'n lang rit."

Karoo

Wiida Gasteplaas

"'n Moet, geniet die stilte en oop vlaktes, dit is iets spesiaal en moet nooit haastig wees nie, neem net die mooi in!"

Karoo

Ploegfontein Guest Farm

"Beste oornagplek op pad Kaap toe, sommer 'n paar nagte."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Nessie

"Although convenient, the town itself is very run-down."

Gariepdam, Karoo

A'Damsview

"A must see for all South Africans. Makes a road trip through the country worth it."

Prins Albert, Karoo

Casa Milorca

"The town is clean, and the Swartberg mountains a beautiful backdrop."

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"Net oornag, nie tyd gehad om deur die dorp te ry nie."

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"Die OK winkel is redelik goed met voorraad as jy iets sou kort."

Blad
Blad 115 - Wys 3421 tot 3450
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang