Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Heroldsbaai, Wes-Kaap

Makarios on Sea

"Uitstekend geleë, baie netjies en diens van Antoinette en span puik."

Paternoster, Wes-Kaap

Over the Moon

"Paternoster is good to spend a few days."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Arendzicht

"Lieflik, stil en rustig wonderlike weer die tyd van die jaar. Ons het baie lekker geëet by Isabella's op die hawe en heerlik ver gaan stap. 'n Besoek aan Malgas-eiland was vir my baie leersaam en interessant en die gids van Capnature het hom baie goed van sy taak gekwyt."

Agulhas, Wes-Kaap

The Gift

"Rustig. Besondere natuurskoon."

Stilbaai, Wes-Kaap

Muir Holiday Apartments

"Stilbaai is net mooi reg geleë om vandaar te ry na enige. Die mooiste en vriendelikste mense is maar seker daar gemaak. Almal het tyd vir mekaar gemaak en knoop gou 'n geselsie met die mense in die winkels aan. Sal enige tyd weer terug gaan Stilbaai toe."

Langebaan, Wes-Kaap

Lagoonside @ 77

"Langebaan is 'n pragtige plek! 'n Eden vir watersport!"

Bloubergstrand, Wes-Kaap

Small Bay Guest House

"Daardie beroemde uitsig op Tafelberg bly iets besonders!"

Paarl, Wes-Kaap

Ladera Vista

"Pragtige dorp. Sou graag meer wou verken maar ons was daar vir 'n fietstoer. "

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Beachhoff Beach Front Flat

"Very quiet and relaxed place."

Prins Albert, Wes-Kaap

Elfen House and Cottage

"Baie interessante dorpie. Voel veilig daar."

Paternoster, Wes-Kaap

Jongnooientjiesfontein

"Paternoster het sekerlik een van die mooiste kuslyne ter wêreld, asook fantastiese uiteetplekkies. Definitief een vir die boeke!"

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Garden Corner Guesthouse

"Steenbokkie-karavaanpark en Karoo Nasionale Park beslis besienswaardighede. Ook diens en vriendelikheid baie goed."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Oceans Hotel

"My gunsteling wegbreek-naweekplek."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Amakaya Backpacker Travellers Accommodation

"Bly steeds 'n lieflike plek, net ver van ons af. Kinders uit die huis, so ons besoek nou ander oorde en plekke."

Witsand, Wes-Kaap

Ittledoo

"Witsand is 'n rustige strand niks misdaad of geweld nie. Daar is lekker swemplekke en of lekker vir seilbootritte."

Paternoster, Wes-Kaap

Paternoster's De Oude Muragie

"Ons het baie lekker gebly! Die huis is skoon en smaakvol."

Paarl, Wes-Kaap

Skinkikofi

"Goeie plattelandse wêreld!"

Froggy Farm, Wes-Kaap

Avian Leisure Shearwater

"Rustige omgewing met pragtige uitsigte."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Gumtree Guest House

"Pragtige en geskiedkundige dorp. Ons sou graag langer wou bly"

Tulbagh, Wes-Kaap

EpiStay

"Nie genoeg tyd gehad om oral in te gaan nie, maar baie mooi en netjiese dorpie."

Hermanus, Wes-Kaap

Chesham House

"Hermanus is lekker!"

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Amanda's Cottage

"Very good value for money. Clean and comfortable."

Hartenbos, Wes-Kaap

Oester 202

"Die beste! 'n MOET-doen."

Danabaai, Wes-Kaap

Anita's Self-catering

"Baie spesiaal: die bosbokke, fisante en tarentale wei in die tuin - het soos die tuin van Eden gevoel! Danabaai - heerlik rustig en stil!"

Montagu, Wes-Kaap

Airlies Historical Guesthouse

"Pragtige dorp met wonderlike ou geboue en museum wat die geskiedenis mooi bewaar."

Constantia, Wes-Kaap

Navona Constantia Guest Cottage

"Pragtige area en lieflike wynplase, veral Buitenverwachting."

Franschhoek, Wes-Kaap

L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas

"Baie mooi en heerlike restaurante."

Blad
Blad 1177 - Wys 35281 tot 35310
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang