Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36180 resensies.
"Die dorp moet jy vir meer as een dag beleef, stop hier somer vir drie dae en beleef die dorp ten volle."
"Sedgefield is naby groot winkels in George vir die koopgieriges, maar ook rustig genoeg vir die natuurliefhebbers. Baie om te doen en sien in die onmiddellike omgewing. Een van my gunstelingdorpe!"
"Lekkerste kos in elke restaurant (waarvan daar baie is), naby aan die beste wynplase in SA, dit voel nie onveilig om te stap nie, selfs nie in die aand nie."
"Mossel Bay is my favourite place, I go there once a year and just wish I can afford to go there more than once."
"We love it, small fishing village, with beautiful surroundings, and peaceful and tranquil as well as safety in this town is phenomenal and the people are so welcoming and friendly, we will definitely visit again."
"Was an absolutely wonderful stay! Thank you so much, can't wait to come back."
"Die mooiste ligging in ons land, die vriendelikste mense en die kosbaarste plekkies om in te snuffel, koop, eet en sommer net nuwe vriende te maak."
"Weskus is nog in baie plekke veilig. Naby aan die natuur en vriendelike mense."
"Bettiesbaai is die rustigheid self, die wandelpaaie, die restaurant op die strand, en 'n klipgooi vanaf Kleinmond."
"Swellendam is 'n rustige boomryke dorp met baie besienswaardighede."