Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
"'n Paradys in vergelyking met Gauteng. Paaie en ander infrastruktuur 100% beter as in Gauteng. Die winkels in groot winkelsentrums is baie beter."
"Sal weer besoek aflê, die weer het ons nie toegelaat vir besoek aan Karoo Botaniese Tuine nie."
"Ek en my vrou is baie lief vir die Weskus en sy mense. Lambertsbaai is 'n dorpie met oulike restaurante en koffiewinkeltjies met heerlike geregte. Ons gaan gereeld in daardie rigting kuier."
"A perfect place to go if you enjoy good wines. The wine estates are top notch and so is the service and wine. The whole Robertson wine area is an unexpected gem with multiple vineyards and farms within a short drive of each other. We intend to have a longer stay there later in the year. 2 days are not enough."
"A wonderful area with outstanding vineyards in the Swartland area. People were friendly and town was clean and quiet. We could have happily spent 2 weeks there and will return in the future."
"Pragtige natuur, lekker stap-, roei- en strandaktiwiteite. Goeie restaurant naby aan die strand."
"Slaapdorp. Pragtige strande indien jy by bamboesopdrifsels verbykyk. Alle aankope in Gansbaai verkrygbaar (20 minute)."
"Dit is die ideale bestemming waarvandaan die Overberg, asook die Wynlande verken kan word."
"A most amazing town. Good people. Friendly people. A total breakaway from the hum and drum of city life. A very special place."
"Uitstekende vakansiebestemming met uitstekende restaurante - veral Marc's Beach Bar se seekos."
"My first visit, definitely not my last. Amazing, quiet town. I used to just rush past it."