Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Kaapstad, Wes-Kaap

4 On Highworth

"Pragtige ritte met kar vanaf Seepunt al langs die see tot by Houtbaai. Naweke net teveel mense baie beter in die week."

Montagu, Wes-Kaap

Montagu Ronda-View

"Skoon dorp. 'n Moet om oor te bly en te beleef."

Kleinmond, Wes-Kaap

Villa Le Roc

"Altyd lekker om hier te wees, al is dit vir net een nag."

Greyton, Wes-Kaap

Hemelsbreed Farm

"Beslis besoek werd."

Kaapstad, Wes-Kaap

Sea Spray

"Is een van die mooiste dele van ons land."

Kaapstad, Wes-Kaap

La Grâce

"The best city to visit."

Kaapstad, Wes-Kaap

Nick's Seaside Rest

"Ons is absoluut versot op die Kaap."

Robertson, Wes-Kaap

Route 62 B&B

"Neem tyd en verken die dorp. Dis pragtige plattelande dorpie."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Buddha Garden

"Kaapstad is awesome."

Greyton, Wes-Kaap

4 on Regent

"Pragtige en rustige dorpie met karakter."

Kaapstad, Wes-Kaap

JaMaRuRi Private Kamer

"Die beste plekke om te ontspan en te geniet."

Hermanus, Wes-Kaap

Harbour House Hotel

"Die weer was baie mooi gewees. Dis rustig en naby die see om te stap en die vars lig te geniet."

Knysna, Wes-Kaap

Thesen Islands Penthouse

"Small and cosy town. Beautiful views and great for morning walks. Close to other towns within the garden route. Loved it!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Casa Mia Guest House

"Daar is baie aktiwiteite om te doen in Kaapstad en daarom is dit die geskikste plek om bietjie te toer."

Paternoster, Wes-Kaap

Pikkewyntjie

"Sal definitief weer kom."

Kaapstad, Wes-Kaap

Tuckaway

"It is in a far place, I must say, but I'm never regretting booking because of the beauty of the place."

Mosselbaai, Wes-Kaap

The Bay Lodge

"'n Vakansiebestemming duisend!"

Swellendam, Wes-Kaap

Bo-Kapie

"Pragtige dorp."

Kaapstad, Wes-Kaap

Squirrels Way Cottages

"Altyd asemrowend! Veral die uitsig vanaf Signal Hill met sononder!"

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Lekke By Die See

"Dis baie stil en baie gerieflik."

Kaapstad, Wes-Kaap

185 on BEACH Boutique Suites and Apartments

"Kaapstad is die beste stad om in te wees."

Yzerfontein, Wes-Kaap

On the Beach

"Great place! Will definitely go again."

George, Wes-Kaap

Oupa se Pitte Top Unit

"Dit is een van ons gunsteling-dorpe in Suid-Afrika."

Aurora, Wes-Kaap

The Retreat

"Beslis nie vir die pretensieuse siele nie. Hul sal dit nie kan waardeer nie."

Greyton, Wes-Kaap

Via's B&B

"Visit Greyton and see for yourself. It is a quiet and lovely town to walk, cycle and rest."

Prins Albert, Wes-Kaap

Karoo Lodge

"Covid het maar seker 'n vinger in hierdie pie, want daar is aansienlik minder winkeltjies oop en restaurante om van te kies is ook heelwat minder. Maar die dorpie is mooi skoon en natuurlik is die natuurskoon 'n bonus."

Merweville, Wes-Kaap

Springbok Lodge Merweville

"Merweville is 'n hartsplek vir my. Elkeen wat lief is vir die Karoo moet op Merweville gaan oorbly. Woon 'n kerkdiens by in die pragtige kerkgebou. Ry na die uitkykpunt vanwaar mens oor die hele dorp kan sien. Elkeen wat die Boekklub geniet het, moet beslis by Die Boekklub restaurant gaan eet - die kos was uit die boeke."

Blad
Blad 573 - Wys 17161 tot 17190
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang