Geverifieerde Resensie
Cape Route 62
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Route 62 bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2351 resensies.
"Robertson is 'n pragtige dorp met fantastiese wynplase. Viljoensdrift vir bootritte saam met vriende is 'n absolute wenner. Ons eerste kersete by Bon Cap, fantastiese kos en 'n puik span vriendelike mense, sal definitief weer gaan. Red Chair Bistro by Rooiberg, pragtige restaurant met heerlike kos. So mooi dorp met soveel om te bied, net jammer van die middedorp wat agteruit gaan."
"Voorsien in menige behoeftes van die toeris! Gasvrye diens op meeste plekke!"
"Gaan nie alle reisigers geval nie. Baie goed vir persone wat van kleiner, meer intieme bestemmings hou."
"De Rust is a beautiful little town with quite a bit to see and experience."
"De Rust is 'n juweeldorp in die Klein-Karoo en beslis 'n oorslaap werd. Ons het heerlik in die woonbuurt gaan stap; in Meiringspoort gaan draf en daar is velerlei interessante eetplekke."
Prince Alfred Hamlet, Kaapse Roete 62
Rhodene Farm Cottages"It is very close to Ceres and conveniently located."
"Die dorpsdam (ongeveer 11 km buite die dorp) was mooi om te gaan sien. Die kerkklok lui nog soos in die ou dae op die uur. Die omgewing van Calitzdorp is asemrowend mooi met die berge wat dit omring."
"Restaurant options perhaps a bit limited, but a charming place to stay for a night."
"Ons het die aand by die Bakhuis gaan eet, wat 'n baie aangename ervaring was. Ons kos was uitstekend!"
"Ceres town itself does not offer that much for tourists and the websites were not helpful to find places of interest. It is a pity a place with such a famous name does not market itself better."
"Eerste keer in Robertson en dit is asemrowend mooi! Ek wil weer terug gaan, drie dae was te min om alles te doen en sien."
"Hoop al die oulike padstalletjies en eetplekkies gaan sommer drie dubbel besoekers ontvang! Regtig 'n plesier om Roete 62 te ry!"
Matjiesrivier, Kaapse Roete 62
Swartberg Pass Cottages"Matjiesrevier sal ek aanbeveel vir 'n dagreis maar nie vakansie-bestemming nie. Paaie deur die berge is baie mooi en die omgewing is pragtig."
"Montagu is a beautiful farm. Our day visit to Montagu Springs and the Tractor trip activity at Protea Farm was amazing."
"River full of water, bright green reeds and abundant birdlife. Vanwyksdorp is a hidden gem and well worth the visit."
"Montagu is 'n klein dorp om te ontspan in die Boland. Dis skoon en die mense is baie vriendelik."