Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11336 reviews.
"Nice friendly people and very clean town, 4 Sheep Restaurant highly recommended."
"'n Netjiese dorp, met 'n ongelooflike uitsig van die dam, rustige omgewing, toerisme attraksie."
"Ons kon nie baie verken nie, maar die dorpie was oulik en die area is beeldskoon."
"Ongelooflike natuurskoon en heelwat besienswaardighede. Kultuurskatkis in 'n pragtige vallei. "
"Dalk net die aanwysingsborde vanaf die hoofroete duideliker aanwys met rigtingborde."
"Great place to stop overnight. Great quiet vibe to the place. Wouldn't go there for a holiday. Only overnight stay on the way to the Cape and back."
"Pragtige, geskiedkundige dorp. Besoek gerus die kerk in die middel van die dorp."
"Was verfrissend om vinnig by te stop vir kosvoorraad teen goeie pryse. Een van die beter en groter Karoodorpies."
"There's not an awful lot to but there are a handful restaurants in town. Very safe. "
"Die dorpie het sy normale beperkinge as 'n klein Karoo-dorpie, maar ons was baie verras met hoe skoon die dorp was en die ongelooflike goeie Lord's Kitchen restaurant, wat regtig baie hoë standaard kos en Karoo-lam disse het!"
"Baie oulike restaurante, perfekte bestemming om oor te bly tussen Kaap en Gauteng. "