Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6800 resensies.
"Ons was daar vir werk, ons het nie genoeg tyd gehad om regtig te verken nie. "
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Tree Top Village @ Urban Glamping"I have been going to St Lucia since I was a small child and I shall continue to go until I die. Treat yourself to a Cape Vidal visit as well."
"Ons was in Port Shepstone oor Desember - Januarie en daar was nie vreeslik baie mense op die strand nie. Strande is skoon en die area is heelwat veilig."
St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal
La Carona 3"Sou net beter beheer wou gehad het tydens Kerstyd in die parkeerarea by die strand. Polisie moes op 'n tyd streng beheer toepas."
"Sal nie aanbeveel oor nuwe jaar nie, was verskriklik besig en uiters gepak."
"Baie geniet, see bietjie vuil met aankoms a.g.v. vullis in lagoon, het egter verbeter. Vir veiligheid, moenie na 6 in die aand op strand beweeg nie. "
"Rustige dorpie, maar vergeet om by die Waffle House in te gaan binne seisoen."
"Margate nie my gunsteling plek nie, Ramsgate is net 'n klipgooi ver, strand is nie so gepak soos Margate."
"Scottburgh is 'n lekker rustige area en jy kan uitrus al gaan jy in die besigste tyd van die jaar."
"Ideale bestemming vir mense wat verkies om nie omring te wees met massas mense nie. Daar is 'n granny pool by albei strande, wat heerlik is vir jonger kinders. Blouvlagstrand is nie té vol nie, en naaste dorp met winkels is Port Shepstone, net paar km weg. "
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Ingwenya Lodge"Was baie lekker, maar hulle kan meer aandag gee aan plekke, party plekke is vervalle en die badkamers by die strande is baie vuil en stink vreeslik. Alhoewel elke oggend dames is wat daar skoonmaak kan ek regtig nie sien wat hulle skoonmaak nie "